Bugler's Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bugler's Cottage is 'n unieke, romantiese kothuis in Stanford wat 'n ideale wegbreekplek bied vir besoekers wat net wil ontspan of die suidelike puntjie van die kontinent wil verken. Gaan stap in die dorp en verken Stanford se erfenis, wandel op die staproete langs die rivier, roei met 'n kano op die rivier, of bespreek 'n bootrit.

Die kothuis het 'n dubbelbed in die slaapkamer en 'n enkelbed in die leefarea. Dit bied slaapplek aan 3 gaste, maar die derde gas betaal 'n ekstra fooi van R200. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kaggel in die sitkamer/eetkamer en die kombuis is volledig toegerus.

Buite is daar 'n braai-area met buitemeubels. Die eenheid troeteldiervriendelik en gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het 'n ommuurde tuin en veilige parkeerplek beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Bugler's Cottage sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bugler's Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (vir 3 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za