LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buhala Lodge | LekkeSlaap
+60

Buhala Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 40% af

Kry 40% af. Geldig vanaf 1 Okt 2020 tot 19 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 km buite Malelane, Ry oos op die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 330 R3 198 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Buhala Lodge is 'n bekoorlike 5 ster-grasdaklodge wat in 'n koloniale styl getooi en op die suidelike oewer van die Krokodilrivier geleë is. Daar is oorgenoeg kuierplek op die stoep sodat gaste lekker kan ontspan en uitkyk oor die Krugerwildtuin. Die Groot Vyf kom lê gereeld hier besoek af en gaste moet oop uitkyk vir seekoeie, krokodille en verskeie boksoorte.

Dié lodge het 18 slaapkamers wat standaardkamers, Kruger Park River-kamers, Kruger Park Balcony-kamers en Elephant Garden-suites insluit. Die kamers is mooi ingerig en beskik oor en suite-badkamers met vrystaande storte.

Die lodge word deur 'n familie bestuur en fokus op gerieflike verblyf en 'n ontspanne atmosfeer.

Daar is 'n volledig gelisensieerde restaurant en kroeg in die hoofgebou. Buhala Lodge is bekend vir hul fynproewerskos en 'n besonderse wynlys wat van Suid-Afrika se beste wynsoorte insluit. Maaltye word op die stoep bedien of in die stylvolle eetkamer.

Gaste kan gaan gholf speel by die Leopard Creek Country Club. Dié gholfbaan bied aan gaste die geleentheid om gholf-vernuf ten toon te stel terwyl hulle sommer ook wildkyk.

Begeleide safari's in die Krugerwildtuin kan gereël word. Vroegoggend-staproetes en nagritte kan ook gereël word, sowel as enige vervoer wat benodig mag word.

Ons bos-spa bied asemrowende uitsigte oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier. Daar is tientale behandelings te kies en te keur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Buhala Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • 12 km buite Malelane, Ry oos op die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Buhala Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R5 330
Vanaf R3 198
per nag (plek vir 2)
was R5 330
Vanaf R3 198
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 12 km buite Malelane, Ry oos op die N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoEh0ACGmFKMVa0zzfYcCiMIdwGdKfByMnngJOfQ3q0iV0HgurJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 330, nou Vanaf R3 198  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 km beyond Malelane Traveling EAST on N4 highway 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -25.442264607205 31.631156802177
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!