Ladysmith Akkommodasie by Bullers Rest Lodge | LekkeSlaap
+23

Bullers Rest Lodge

45 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Sakpas-Enkelkamer
Ontbyt
Rugsakreisigerskamer
Ontbyt
Sakpas-dubbelkamer
Ontbyt
Standaard Koninggrootte-kamer
Ontbyt
Standaard 2-Enkelbedkamer
Ontbyt
Standaard Koningingrootte-kamer
Ontbyt
Gesinskamer
Ontbyt
Gesinsuite
Ontbyt
Luukse kamer
Ontbyt
Kamer 15 - Luukse koningskamer met uitsig
Ontbyt
Belasting en Ekstras

Aandete word bedien van Maandae tot Vrydae. Aandete word slegs bedien indien dit vooraf gereël word en gaste moet teen 10:00, op die dag wat die aandete versoek word, die lodge daarvan in kennis stel.

Ons ontvangs sluit om 21:00. Stel asseblief ons personeel in kennis voor die tyd indien jy wil in- of uitklok buite die aangewese tye.

Gesinseenhede:
Kinders oor 4 jaar betaal R250.
Kinders onder 4 jaar bly verniet.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cove-singel 59/61 , Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwYWI3YTVkLTlkMWMtNGExYy05MGJmLTliMzRmMDFmYjA4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 45 5 1 5 59/61 Cove Crescent Ladysmith 3370 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -28.54945 29.76573
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za