Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundi Orange River Base Camp

Lodge
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 424, 8 km vanaf Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bundi Orange River Base Camp bied knus oornagverblyf op die oewer van die Oranjerivier, 8 km vanaf Noordoewer net oor die Namibiese grens.

Hierdie kamp bied verblyf op 4 kampeerplekke en in 10 chalets wat elk 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke chalet het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging en 'n yskassie, en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke staanplek het ruimte vir 8 gaste. Slegs staanplek 1, 2 en 3 het kragpunte en gaste moet hul eie verlengkoorde saambring vir kragtoevoer. Gaste het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte. Boonop is daar 'n boskombuis waar gaste hul maaltye kan voorberei. Let asb. daarop dat hierdie kombuis as 'n voorbereidingsarea dien. Daar is ook braai- en opwasgeriewe, 'n yskas en 'n ketel. Gaste moet hul eie kooktoerusting, eetgerei en breekware saambring.

Die hooflodge het 'n groot houtdek met 'n uitsig oor die Oranjerivier. Dit is die perfekte plek om 'n skemerkelkie te geniet. Daar is ook 'n gemeenskaplike lapa met genoeg sitplek en gedeelde braaigeriewe.

Daar is ook 'n kroeg op die perseel en gaste kan bote huur indien hulle die rivier wil verken. Maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Plot 424, 8 km vanaf Noordoewer, 0000, Karas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 424, 8 km vanaf Noordoewer, 0000, Karas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA424e8e53284edb7cde9852721be49152b39997fc3bda39df907402a4322b0486c9d5f6d4077f5866536c91d2a322588a016e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense Plot 424 8 km from Noordoewer 0000 Karas 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.684978188209 17.563852965831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem