+46
Lodge in Karas

Bundi Orange River Base Camp

Dubbelchalet
POA
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 10 chalets bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke chalet het lugversorging en 'n yskassie. Alle linne en badhanddoeke word verskaf.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Vuurput
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Gemeenskaplike kombuis
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Reëls & veiligheid
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek
POA
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kampeerplek
  • Lees meer
Beskrywing

Daar is 4 staanplekke om van te kies en elke staanplek kan 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Slegs staanplekke 1, 2 en 3 het kragpunte en gaste moet hul eie verlengkoorde vir kragtoevoer saambring. Gaste het volle toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe wat met storte toegerus is. Daarbenewens is daar 'n boskombuis waar gaste hul maaltye kan voorberei. Let asseblief daarop dat hierdie kombuis dien as 'n voorbereidingsarea met braai- en opwasgeriewe, sowel as 'n yskas en ketel. Gaste moet hul eie kooktoerusting, eetgerei en breekware saambring. Let asseblief daarop: Daar is geen WiFi by die kamp nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Ablusiegeriewe
Buitelug
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Vuurput
Buite-eetarea
Buitemeubels
Aangewese kampeerplekke
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Gemeenskaplik, Buite
Gemeenskaplike kombuis
Yskas
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Elektriese kragpunt
Gemeenskaplik
Toeganklikheid
Toeganklike toilethandvatsel
Toilet spoel wat toeganklik is vir gaste met gestremdhede.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 470
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Plot 424, 8 km from Noordoewer, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 0 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA424e8e53284edb7cde9852721be49152b39997fc3bda39df907402a4322b0486c9d5f6d4077f5866536c91d2a322588a016e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R470 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Plot 424 8 km from Noordoewer Karas 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -28.684978188209 17.563852965831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang