Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bundox Explorer Camp

Tentekamp
Spesiale Aanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 5 Sep 2023 tot 31 Mei 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifants West, Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R7 935 R5 555 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bundox Explorer Camp is ’n luukse eko-tentkamp wat ’n safari-ervaring met 'n lae impak in die Groter Krugerpark bied. Die verblyf sluit maaltye en safari's in. Die kamp is in die Balule Privaat Natuurreservaat en in die Groot 5-omgewing en gaste kan wildritte en begeleide staptoere deur die Laeveld en langs die Olifantsrivier geniet.

Verblyf word in 4 vrystaande tente met plek vir 2 gaste elk gebied. Elke tentstaanplek het ’n en suite-badkamer met ’n moderne warmwater-emmerstort, ’n spoeltoilet en krane met koue water. Ontbyt en ander heerlike etes wat by die kamp gekook word, is ingesluit en word of in die hoofeetarea of in die opelug-boma rondom die vuur bedien.

Die hooflodge het ’n plonspoel wat ’n uitsig oor die reservaat bied en daar is ’n kuierarea met ’n kroeg wat goed toegerus is.

Hierdie eksklusiewe kamp bied ’n intieme ervaring en het net ’n paar personeellede wat die lodge en kamp bestuur en sorg vir alles, van instandhouding tot koskook. Die uitleg is geskik vir klein groepe en paartjies wat ’n persoonlike ervaring naby die natuur wil hê.

Gaste kan die naggeluide van die natuur hoor wanneer hulle in hul tente of in die kamp ontspan, insluitend hiënas se gelag en leeus wat brul.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Bundox Explorer Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Bundox Safari Co. Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 22

Jaar gelys 10

Ligging

  • Olifants West, Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Bundox Explorer Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 935
R7 935 R5 555
per nag, vir 2 mense
Vanaf R7 935
R7 935 R5 555
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifants West, Balule Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5677e8ba4f28e452feda62a76af94f55f4513efd349e357b62f8193f4f0b35abb8f46d6a34db7d3e858d6b34860b57b204c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 935 nouVanaf R5 555 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Olifants West, Balule Nature Reserve Hoedspruit 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.190833 30.847361
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem