LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bundox Safari Lodge | LekkeSlaap
+128

Bundox Safari Lodge

Tentekamp

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Spesiale Aanbod 35% af

Kry 35% af. Geldig vanaf 30 Nov 2021 tot 31 Mrt 2022.

Huisreëls

- Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 4 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
- Alle gaste moet met aankoms 'n vrywaringsvorm teken.
Die verblyf sluit aandete, ontbyt en WiFi in spesifieke areas, asook tee en koffie in die kamer en 'n daaglikse skoonmaakdiens in.
Uitgesluit by die tarief: Telefoonoproepe, swemhanddoeke, 'n flits, verkyker, en ekstra hout en ys.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook word net in aangewese areas toegelaat.
Gaste mag nie rommel strooi of die diere voer nie.
Kinders onder 6 jaar mag nie op wildritte gaan nie, behalwe as 'n privaat voertuig gereël is.
Let asb. dat daar 'n 500 m-lange grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet voor die aankoms navraag doen oor die toestand van die pad, want dit kan weens onvoorsiene omstandighede verander.
Let asb. dat as 'n bespreking gekanselleer word vir welke rede ook al, 'n adminfooi van 15% van die depositobetaling geld.
Let asb. dat daar 'n adminfooi gelyk aan 15% van die deposito gehef word op enige kansellasies.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 800
R1 800 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Guernsey-plaas, Guernsey-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48179d5f7ebb484424253dc0f73e4e93e17ab41239813b5a864001f9555c2134dedeaa41848f160c534abefa32f7670a2b3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800, nou Vanaf R1 170  per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Farm Guernsey Guernsey Road 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -24.485673553796 31.081744062332
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!