Mill Park Akkommodasie by Bunkers View on First Avenue | LekkeSlaap
+8

Bunkers View on First Avenue

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1ste Laan 112, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bunkers View on First Avenue bied lieflike verblyf aan 2 gaste in Mill Park met 'n uitsig oor die Port Elizabeth Gholfklub.

Dié slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die eenheid lei na 'n patio met buitemeubels en bied 'n uitsig oor die swembad en die gholfbaan.

Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en gaste kan gebruik maak van die swembad. Daar is parkeerplek in 'n veilige motorhuis. Neem asb. kennis dat die eienaars op die perseel met hul troeteldiere woon.

Die Port Elizatbeth-baan het fiets- en drafroetes. Die eenheid is 1,5 km vanaf Greenacres Shopping Centre, Netcare Greenacres Hospitaal en 4 km vanaf die Life St George's Hospitaal.

Slaapplek

’n Bespreking by Bunkers View on First Avenue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Bunkers View on First Avenue
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 1ste Laan 112, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bunkers View on First Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 1ste Laan 112, Mill Park, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0vvQxO6YGgZ61UpK4QLlSlIoCTFX8HARRVxgNxjB3KkPUSnLPG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 1st Avenue Mill Park 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.960534393977 25.571700961971
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za