+18

Burban Bliss

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 John Adamson Drive, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Burban Bliss bied gemaklike verblyf in 'n tuinkothuis, geleë in die lowerryke voorstad Montgomery Park in Randburg. Die kothuis is geleë op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon.

Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea wat in 'n dubbelslaapbank omskep kan word.

Die kothuis bestaan uit 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mini-oond en stoof, 'n mikrogolfoond, en 'n ketel en broodrooster. Tee, koffie en ontbytbestanddele word voorsien. In die sitkamer is 'n TV met Netflix en stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbytbestanddele is ingesluit vir 'n selfdoen-ontbyt.
Gaste het toegang tot onderdakparkering met skadunet.

Die kothuis is 4 km vanaf Cresta Winkelsentrum, 7 km vanaf Rosebank en 37 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariet J
Gesin met tieners
5.0
Very nice place to stay. Warm welcome. We enjoyed the stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Irene S
5.0
Heerlik! Host was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Die spesiale eetgoedjies was 'n lekker treat! Baie dankie! Sal weer daar bly!
Jul 2025
Lornene B
Saam met vriende
5.0
Great stay. Enjoyed the stay. We had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Frikkie M
Gesin met tieners
5.0
Heerlike verblyf. Skoon en netjies. Ek en my seun het hier oorgebly vir 'n skaaktoernooi by die Universiteit van Johannesburg. Ons het baie lekker ges...
Sien meer
Des 2024
Rikus S
Saam met lewensmaat
5.0
Moeite werd. Lekker gebly en beslis waarde vir geld. Dit het eintlik my verwagtinge oorskry. Sal die plek beslis aanbeveel.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lauren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 97 John Adamson Drive, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Burban Bliss het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 John Adamson Drive, Montgomery Park, Randburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd97f89ad6708e864d3c93b6830a4ea70c344f6bf99a7f0fc67b4f3f19a03520bce46e5636544b8aa0322a51558db1d84b7c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 97 John Adamson Drive Montgomery Park 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.157950483711 27.98715697791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang