Burgersfort Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Burgersfort Gastehuis bied gerieflik gemeubileerde kamers in Burgersfort.

Dié gastehuis het 7 kamers met slaapplek vir 1 tot 20 gaste. Daar is 2 kamers wat elk 'n enkelbed het. Die een is in die hoofhuis en het 'n aparte badkamer en die TV en koffie- en teestasie is in die leefarea. Die ander enkelbedkamer het 'n heerlike patio. Daar is nog 2 kamers elk met 2 enkelbeddens in. Dan is daar 2 dubbelbed kamers waarvan die een ingerig is vir semi selfsorg met 'n yskas en 'n mikrogolf. Daar is 'n eenheid met 4 stapelbeddens waar 8 gaste kan slaap en het 'n gerieflike badkamer. Ontbyt en aandete is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar en moet vroegtydig bespreek word. Geen alkohol word op die perseel toegelaat nie.

Daar is 'n TV, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en en-suite badkamers in elke kamer. Die gastehuis het 'n lieflike tuin met 'n swembad en braaigeriewe. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek.

Burgersfort Gastehuis is net 3 km vanaf Tubatse Crossing Mall en 60 km vanaf Lydenburg. Blydepoort met sy dam, Drie Rondawels, Gods Window en Potholes is van die pragtige besienswaardighede in die nabye omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Burgersfort Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]