LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Burrough Place | LekkeSlaap
+20

Burrough Place

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir Burrough Place
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Amanda K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Besigheidsreis

Sal altyd daar bly as ek in George moet oornag.

Verblyf baie geniet, skoon en veilig, baie gerieflik.

Amelda B - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best place to stay in George

This could be described as the perfect place to stay. Nice size room, comfy big bed and nice size bathroom. Fantastic host, very clean, delicious breakfast, and secure parking. I have stayed here a few times, and every time it has been wonderful. My first choice if I need a place to stay in George.

Burrough Place's terugvoer

Thank you so much for your amazing review.

Burrough Place
Izanne H - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne H
Enkelreisiger

Heerlik!

Was regtig so lekker om by die gastehuis te bly! Met 'n vriendelike ontvangs, heerlike ontbyt en skoon, netjiese kamers, voel mens tuis! Sal definitief weer daar bly wanneer ek in George is!

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie.

Burrough Place
Robertha L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robertha L
Besigheidsreis

Home away from home.

Thank you Tamrin for a beautiful stay - after a long day of driving and meetings to step into a beautiful home filled with warmth and love. We enjoyed our stay and will definitely be back.

Burrough Place's terugvoer

Thank you for your wonderful review.

Burrough Place
Kina J - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kina J
Enkelreisiger

Tamryn se sonnige geaardheid en heerlike ontbyt verander die status van 'n gewone gastehuis in 'n huislike atmosfeer.

Heerlik gebly, en die kamers is baie smaakvol. Die kuns in die kamers word waardeer.

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir u wonderlike resensie. So bly jy het dit geniet. Hoop ons sien jou gou weer.

Burrough Place
Dirk W - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W
Besigheidsreis

Lekker 2 aande se verblyf by Burrough Place.

Dit was werklik 'n aangename ervaring om by Burrough Place tuis te gaan. Tamryn het uit haar pad gegaan om my tuis te laat voel en die ontbyt wat sy soggens voorgesit het was uit die boonste rakke. Ek sal definitief die verblyf aanbeveel en weer daarvan gebruik maak sou ek weer in die area moet oorbly.

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie Dirk. Dit is altyd lekker om te hoor gaste bly lekker tuis.
Groete, Tamryn.

Burrough Place
Ricardo F - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo F
Besigheidsreis

Fantasties. Beste gastehuis om in te bly in Suid-Afrika.

Die plek is skoon, netjies en 'n mens voel of jy familie is daar. Die ontbyt is uit die boonste rakke en ek sal enige tyd mense aanbeveel om daar te gaan oorslaap. In my opinie is dit die beste gastehuis ooit en hulle dink aan alles. Daar is selfs voorsien vir wanneer daar nie krag is nie. Puik, regtig puik.

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie Ricardo. Dit is altyd so lekker vir ons om te hoor dat gaste lekker hier bly.

Burrough Place
Wendy T - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T
Besigheidsreis

Uitstekende dien en baie gerieflik.

Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, die ontbyt was heerlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent service, very comfortable.

The host was very friendly and helpful, the breakfast was delicious.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Burrough Place's terugvoer

Thank you for your wonderful review.

Burrough Place
Angelique V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique V
Besigheidsreis

Baie vriendelike dame wat jou ontvangs en verblyf 'n plesier maak.

Perfek geleë en die vriendelikste, aangenaamste dame wat jou ontvang en jou verblyf 'n plesier maak.

Burrough Place's terugvoer

1000 Dankies vir jou pragtige resensie Angelique! Waardeur dit baie.

Burrough Place
Venessa N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unbelievable breakfast.

Tamryn the manager is a little fairy on steroids. Burrough Place would be less without her sunny personality. Best breakfast ever!

Burrough Place's terugvoer

Thank you Venessa. You made my day!

Burrough Place
Kobus V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike en pragtige plek. Baie mooi kamers met alles wat mens nodig het.

Baie gerieflike, netjiese en pragtige plek. Baie mooi kamers met alles wat mens nodig het. Die dame wat ons ontvang het was vriendelik en die blyplek baie gemaklik. Ontbyt was perfek. Ek sal hulle verseker kan aanbeveel!

Justin D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die lekkerste ontbyt in George!

Dit is beslis die plek om te bly in George die gasvrou is wonderlik en maak jou dadelik tuis voel. Die kamer is pragtig en netjies. Ons gaan definitief terugkom.

Adéle M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adéle M
Saam met vriende

Rustige atmosfeer met 'n heerlike ontbyt.

Ons het heerlik gebly, slegs vir 1 nag, maar sal beslis hierdie plek aanbeveel. Die groot tuin agter bring 'n rustigheid oor 'n mens. Die ontbyt was heerlik en die diens baie vriendelik.

Fred O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fred O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gasvry en gemaklik.

Die kamer was gemaklik, die matras was baie lekker om op te slaap. Die ontbyt was effens teleurstellend.

Suzette E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette E
Enkelreisiger

Uitstekende kwaliteit.

Uitstekende verblyf, baie mooi, stylvol, netjies en skoon. Personeel baie vriendelik en omgee-mense. Heerlike en goeie ontbyt, hoef vir geen hotel terug te staan nie. Sal ter enige tyd weer daar gaan slaap. Rustige omgewing en baie sentraal.

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Suzette. Jy het ons dag gemaak.

Burrough Place
Petra A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petra A
Saam met vriende

Het baie veilig gevoel, is baie sentraal geleë, ontbyt was heerlik.

Ons is vriendelik ontvang, ons vlug was laat en Anri het geskakel om te hoor of ons verdwaal het. Dit het ons baie waardeer. Ons kon lekker op die stoep kuier met koffie. Sal beslis aanbeveel.

Annamarie N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename tydjie gewees.

Ons het baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik en gasvry. Die kamer is heel gerieflik en goed toegerus. Die ontbyt was heerlik. Sal dit beslis aanbeveel.

Nuku V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nuku V
Gesin met tieners

Wat 'n pragtige gastehuis, mooi gemeubileer en gerieflik.

Ek gee hoë punte vir dié gastehuis. Dankie, het baie lekker gebly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

What a lovely guest house, beautifully furnished and comfortable.

I rate the guest house very highly. Thank you, we had such a nice stay.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lelanie S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie S
Enkelreisiger

Rustige omgewing en gawe personeel.

Hoogs aanbeveelbare verblyf soos bo genoem.

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie.

Burrough Place
Jeanine H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine H
Besigheidsreis

Die gastehuis is 'n versteekte juweel in George.

Baie mooi omgewing en amper perfekte kamers. Wonderlike uitsig, skoon, baie ruim, selfsorgkamer. 'n Regte versteekte juweel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

This guesthouse is a real hidden gem in George!

Very beautiful surroundings, and near perfect rooms. Great view, clean, very spacious self-catering room. A real hidden gem!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Burrough Place's terugvoer

Thank you so much for the wonderful review. It was a pleasure having you stay with us and we look forward to accommodating you in the future.

Burrough Place
Wileen A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wileen A
Gesin met tieners

Skoon en netjiese verblyf.

Kamers was baie netjies, skoon en gerieflik. Ontbyt was teleurstellend vir die prys en veral vir `n gastehuis wat 'n 4-ster gegradeer is het ons meer verskeidenheid en moeite verwag.

Burrough Place's terugvoer

Dankie vir die resensie, dit is jammer dat u nie my as eienaar gekontak het omtrent u teleurstelling nie. My nommer is juis in die kamer gids en in die ontbyt-saal, juis vir die spesifieke rede dat as n gas ongelukkig is oor iets dat ons kan kyk hoe om die ondervinding reg te stel.
Ons ontbyt is R50 en dit behels n algemene basiese inhoud van vars seisoen vrugte, jogurt, pap (corn flakes, bran flakes, muesli sowel as n gluten free pap), brood, spek, eiers, kaas, tamatie, en sampioene (sousbone word ook bedien as n plaasvervanger wanneer ons voel die sampioene is nie vars genoeg nie, soos bv in "peak season" wanneer al die gastehuise so baie aankoop). Muffins, piesang brood en beskuit is nie standaard nie maar word af en toe bygesit wanneer daar genoeg gaste is. Ek sou bly gewees het as u my eerder self kon gekontak het toe u nog daar was sodat ek kon geweet het of die probleem wel met die vorige gasheer was.

Burrough Place
Tanja O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker en netjies!

Personeel is baie vriendelik!

Burrough Place's terugvoer

Goeie dag Tanja, baie dankie vir jou resensie. Was 'n plesier om julle te akkomodeer.

Burrough Place
Theo K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir wat ons nodig gehad het vir 'n "1-dag verblyf" was dit goeie waarde vir geld, skoon en gerieflik en dis sommer net lekker om daar te bly.

Sou ek dit weer nodig ag om in George te bly, sal ek weer by Burroughs Place bly.

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir u resensie.

Burrough Place
Mari D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D
Saam met vriende

Lekker gebly.

Personeel en eienaar doen baie moeite om gaste tegemoet te kom. Netjies en vriendelik. Sal weer daar gaan bly. Baie dankie!

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir u resensie.

Burrough Place
Marietjie V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir een nag se oorslaap.

Ons TV het nie gewerk nie en daar was ook nie lugversorging nie.

Burrough Place's terugvoer

Dankie vir u resensie.

Ons wardeer u kritiek want sodoende kan ons sien waar om te verbeter, soos u sou sien is ons as nuwe eienaars juis besig met opgraderings maar ek is steeds baie jammer dat u ongelukkig is omtrent u verblyf en dat u dit onvoldoende gevind het.
Ek is teleurgesteld dat ons nie n geleentheid gekry het om die tv vir u uit te sorteer nie veral omdat die bestuurder altyd probeer om beskikbaar te wees en al ons kontaknommers is ook beskikbaar in die "Room Directory".
* Ons het wel ondervind dat die tv onlangs na sy gewone kanale verander waneer hy afgeskakel word en vra nou ons gaste om maar net seker te maak hy is wel op AV waneer hulle hom aanskakel, tot ons al die nuwe tv stelle ontvang het.

Groete
Lee

Burrough Place
Christiaan Cornelius P - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Cornelius P
Besigheidsreis

Het baie tuis gevoel. Baie aangename huislike atmosfeer.

Een van die mees aangenaamste verblyfplekke waar ek nog was. Damian, die gasheer. Baie professioneel, hulpvaardig en vriendelik. Heeltyd beskikbaar. Die terrein is groot met aangename uitsig uit die kamers met groot tuin omring met bome. Veilige parkering by die kamers. Kan op stoep voor kamer sit en werk of lees. Paar praktiese goed in kamer wat melding verdien. Daar is oorgenoeg kragpunte wat insluit tweepunt kragpunte. Die ligte, insluitend die bedlampe, is helder genoeg om te lees. Daar is sitplek in die kamer en is jy nie tot die bed beperk nie. In die badkamer is daar hake om jou klere op te hang as jy stort. Voldoende kaste en laaie om klere weg te pak vir meer as een nag verblyf. In die hoofgebou is daar 'n lees en sitkamer in wording wat die instansie nog gaan verbeter. Uitstekende keuse.

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Dit was ook vir ons n groot plesier om u as gas te akkomodeer en ons hoop dat ons u gou weer sal sien.

Burrough Place
Andries J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries J
Saam met vriende

Geen klagtes nie.

Skoon, netjies en pragtig. Lekker ontbyt. Goeie waarde vir geld, sou langer wou bly.

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir u resensie, dit word immers wardeer.

Burrough Place
Carla M - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla M
Gesin met klein kinders

Goeie en vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly met goeie en vriendelike diens.

Burrough Place's terugvoer

Baie dankie vir u resensie, dit word immers wardeer.

Burrough Place
Rohann S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rohann S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag verblyf om troue in George by te woon.

Netjiese kamer en badkamer. Vertrek het ook waaier en DStv asook goeie Wifi ontvangs. Veilige parkeerplek binne. Koffiemaak fasiliteit in kamer. Ontbyt die volgende oggend was eersteklas. Sal weer hier oornag.

Koos V - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, stil, vriendelik!

Goed geleë, netjies met al die basiese benodigdhede. Diens vriendelik en behulpsaam.

Cornel L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel L
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Baie lekker gebly.

Andre V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters vriendelike personeel!

Heerlik gebly. Geen klagtes nie.

Berno D - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Berno D
Besigheidsreis

Gerieflik vir besigheidsreisigers.

Alles is goed hier en die kamers is baie netjies. Die area is bietjie raserig, weens die ligging naby aan die hoofstraat, maar dis verstaanbaar. Dit maak dit egter gerieflik vir etes omdat als redelik naby is. Die ontbyt was perfek gewees en Shaun was goed as bestuurder. Ek sal verseker weer hier kom bly op toekomstige besoeke aan George.

Priscilla G - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla G
Besigheidsreis

Het gevoel soos "My home away from home"

So neat, peaceful, private and cost effective. Shaun sorted a packed breakfast when I had to leave very early the next morning and I had informed him that I am unable to do breakfast too early.

Izelda D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable

Quiet place with friendly staff.

Gloudette S - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloudette S

We had a wonderful stay with excellent service and beautiful interior!

We had a wonderful stay at the Burrough Place! The service was excellent and the interior is beautiful! I would definitely recommend it to visitors of George.

Pierre C - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met vriende

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: CJ Langenhovenstraat 80, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiZTg2YWU2LTg0YTctNGE5MC1iNmE2LWY0NDc2YWZmNmI1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 020  per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 80 CJ Langehoven Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.952117622151 22.438652515411
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!