Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bush and Gables Cottage

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Des 2024.

  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperkapelstraat 1836, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 190 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bush and Gables Cottage is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n privaat ingang wat aan 'n apart verhuurde vakansie-eenheid in Marlothpark grens en ideaal is vir 'n klein gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort-oor-bad in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die aangrensende leefarea met lugversorging het 'n gemaklike rusbank en 'n stapelbed vir kinders.

Buite het gaste toegang tot braaigeriewe, buitesitplek en parkeerplek op die perseel. Gaste kan die atmosfeer van die bosveld ervaar en die geluide van seekoeie, hiënas, leeus en ander diere in die bosveld geniet. Hierdie verblyf het 'n omsetter vir kragonderbrekings.

Slaapplek

’n Bespreking by Bush and Gables Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 7

Ligging

  • Koperkapelstraat 1836, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 400
R1 400 R1 190
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koperkapelstraat 1836, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4afbb2122e8dd9213b7874a3021373bc43698c5576437fd291205e05b862f65a21ec19d34a4907174a12dbd531d2b0ee7826?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 2) 1836 Koperkapel Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.337619456273 31.779428893254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem