+29
Selfsorg in Marlothpark

Bush Baby Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Suraya E
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

An absolute gem! Great stay! The villa was super comfortable, cosy and clean. Daily visits from kudu, warthogs, zebra and giraffe right on the doorstep! Thank you to Liresia for the warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leticia C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Gemaklik en gerieflik. Plek is ruim en meer as genoeg spasie vir 6 persone. Skottelgoedwasser 'n groot pluspunt en het hard gewerk. In die hitte was dit meestal net nodig om waaiers aan te sit om die huis koel te hou en slegs 2 dae uit die 9 dae die lugverkoeling gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Vyfster verblyf! Ons het al 'n paar keer in Marloth Park gebly, maar hierdie huis is ons gunsteling! Dis 'n pragtige plek met 'n lieflike oop plan en die motorhuis is 'n bonus. Vyfster gehalte met gereelde diere besoekers op jou voorstoep. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Fantasties plek. Baie lekker gekuier. Baie lekker plek. So netjies, skoon en privaat. Baie vriendelike eienaar. Sal hierdie plek 100% aanbeveel. Baie dankie vir die lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conradt S
Kort verblyf
4.6
Apr 2026

Rustig en siels verfrissend. Ons is vriendelik en betyds ontvang deur ons gasvrou. Die huis was netjies en skoon en presies soos geadverteer. Ons het ons kuier as 'n familie groep terdeë geniet. Sebra, kudu en 'n trop muishonde het daagliks kom hello sê. Die waaiers, lugverkoeler en swembad was welkom. 'n Fout met die een stort is flink vinnig opgelos. Sal beslis weer gaan kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stef L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik, skoon, wonderlike herinneringe gemaak. Bush Baby Retreat is wonderlik. Daar het soveel diere op ons stoep kom kuier, die kinders het dit terdee geniet. Plek is nuut en skoon en heerlik. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties! Fantastiese plekkie, weggesteek in die bos met heerlike moderne geriewe. Maklik om daar te kom en maklik om by die Kruger hek te kom. Sal beslis weer daar kuier en sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bevan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Great place. What a beautiful spot. Great value for money with everything you need to have an enjoyable stay. Liresia is very helpful and responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie netjies, ons het baie lekker gebly. Vir seker waarde vir geld. Vir seker waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kate & Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

202 Kudu Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94f249e1bd98284f05c0a910787c0a5e2ef5fe05036b06d859b5d1239edf0c51306c79577a9bd346959ac6424bbf8cbaed93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 202 Kudu Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.38952 31.75842

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang