Sabie Akkommodasie by Bush Bee Cabins | LekkeSlaap
+38

Bush Bee Cabins

7 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 95, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Bush Bee Cabins bied 2 selfsorgverblyf-opsies in Sabie. Die stad is in die middel van een van die grootste mensgemaakte woude, aan die oewer van die Sabierivier in Mpumalanga geleë.

Die Bush Bee Cabin is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed is in die sitarea beskikbaar. Die badkamer het 'n stort.

Die ruim Bush Bee-eenheid is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea. Die badkamer het 'n stort en toilet.

Doendinge in die dorp sluit hengel, bergfietsry, perdry, rotsklim, voëlkyk, 4x4-roetes, vlotvaart, abseil en staproetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Bush Bee Cabins
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Cycadstraat 95, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Bush Bee Cabins het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Vanaf R690
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cycadstraat 95, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArfDbckU5Iqmnm7Y5sexmPfl1QbKN1Rk4PkwG300dWcGDuKW5Lx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 95 Cycad Street Sabie 1260 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -25.110996257359 30.774274931032
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za