- 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 16:00 - Loerie Street, Haakdoornboom, Pretoria, 0200, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bush Loerie Wedding Venue is in Haakdoornboom, Pretoria, geleë en bied gerieflike verblyf aan gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Elke verblyfopsie het 'n bed en 'n badkamer met 'n stort, 'n bad of albei.
Daar is 'n klein dam waar gaste teen 'n ekstra fooi kan visvang. Bush Loerie Wedding Venue spesialiseer in die beplanning en aanbieding van verskeie geleenthede, insluitend babatees, teepartytjies, matriekafskeide en troues.
Veilige parkeerplek met 'n alarmstelsel en kameras is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alicia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Loerie Street, Haakdoornboom, Pretoria, 0200, Gauteng
- Gaste dink Bush Loerie Wedding Venue het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Loerie Street, Haakdoornboom, Pretoria, 0200, Gauteng
Sien kaart- 35 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 16:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang