LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bush Villas on Kruger | LekkeSlaap
+48

Bush Villas on Kruger

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 3 resensies vir Bush Villas on Kruger
Netheid
4.3/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Rentia S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia S

Gasvrye mense, groot netjies vertrekke, skoon en het alles wat ons nodig gehad het.

Ons is verwelkom met 'n bottel wyn, nadat alles verduidelik is. Vir die gashere was niks te veel moeite nie. Die huis was ruim met meer as genoeg spasie vir die kinders om te speel. Hulle het hul eie huisie bo gehad. Daaglikse skoonmaakdienste, lugversorgers, baddens en storte. Mooiste uitsig en rustig. Swembad was ook skoon. Perfekte rusplek.

Bush Villas on Kruger's terugvoer

Hallo Rentia
Baie, baie dankie vir die wonderlike boodskap. Ons waardeer dit regtig baie. Dit was so lekker om julle as ons gaste te he. Ons sien uit om julle in die toekoms weer by Bush Villas on Kruger te verwelkom. Alles van die beste en bly gesond.
Groete van ons almal by Bush Villas on Kruger.

Bush Villas on Kruger
Angela M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Angela M

It was great

The place was great. They just need to fix a few things, like cracked tiles.

Bush Villas on Kruger's terugvoer

Hi Angela, thank you so much for your feedback. We are happy that you and your family had such a good Christmas holiday with us. We will definitely follow up on your comments as also discussed during your stay. Thank you for staying with us and we look forward to welcoming you again. Warm regards, Team Bush Villas on Kruger.

Bush Villas on Kruger
Gena J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gena J
Gesin met klein kinders

Beautiful place and wonderful people.

Cosy and affordable accommodation. Ingrid is super wonderful and made us feel extremely welcome on arrival. Will definitely recommend it to anyone looking for a beautiful place to stay near the Kruger National Park. Looking forward to our next holiday with Bush Villas on Kruger.

Bush Villas on Kruger's terugvoer

Dear Gena and family. Thank you so much for this wonderful review! It was such a pleasure to have you as our guests and we can't wait to welcome you again in the near future.

Wishing you all the very best for 2021.
Warm regards from all of us at Bush Villas on Kruger

Bush Villas on Kruger
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 106 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Kuyper-straat 14, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd99eebb90b9b8d52b36cccfa8749ae5f6cad2571861217b64ec00d309ef55cd7f98a6ffdabdbd8cce3e374465be07099e297?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 550  per nag(plek vir 6) 3 5 1 5 14 De Kuyper Street Phalaborwa 1390 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.952309041453 31.150710872971
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!