Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobias Hainyeko-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation bied basiese selfsorg-eenhede en is in Swakopmund in die Erongo-streek van Namibië geleë. Die gastehuis is stapafstand na die dorp se geriewe en besienwaardighede soos Palm-strand, die Jetty-brug en die Nasionale Mariene Akwarium.

Verblyf word gebied in verskeie gastekamers wat slaapplek bied aan 2 tot 4 gaste. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, toegeruste kombuis of kombuisie en toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe.

Ander geriewe by die lodge sluit WiFi en daar is ’n kluis en veilige parkeerplek vir elke eenheid.

Aktiwiteite soos bootvaarte, dolfyntoere, valskermspring, plesiervlugte en vele meer kan namens jou deur die lodge gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 12 resensies vir Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Armin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Ligging

  • Tobias Hainyeko-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Bushbabies-Inn Self-Catering Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobias Hainyeko-straat, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca703cb50cc025eefcf2b80f3863a765be652d1a37944136e7bf386c9aa3b87aac1402e5f0c266a6ded65d61848e550425d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Tobias Hainyeko Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.682400520068 14.525521695614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem