Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby Lodge

Baby Lodge - slaapplek vir 3
Vanaf
Vanaf R795
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Baby Lodge bied slaapplek aan 3 gaste. Die selfsorgeenheid het lugversorging en 1 dubbelbed en 1 enkelbed in 'n oopplan-uitleg. Die eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamerstel en 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n platskerm-TV met Openview in die leefarea. Bring asb. jou eie dekodeerder, kabels, afstandbeheer en slimkaart saam indien jy DStv wil kyk. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke, toiletware, kos en drankies, vuurmaakhout, malariatablette en insekweerder saambring aangesien hierdie items nie ingesluit is nie. Die eenheid het 'n onderdakstoep sowel as 'n boma om kampvuur te maak en te braai. 'n Grasdak-motorafdak is beskikbaar. Gaste kan afkoel in die gemeenskaplike plonspoel op warm dae en nagte.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Musiek, vuurwapens of vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Moenie diere met jou hand voer nie.
Hou buitedeure sowel as vensters te alle tye toe, selfs wanneer jy daar is. Dit sal ape, bobbejane, muskiete en ander diere buite hou.
Ape en bobbejane saai verwoesting as hulle toegang tot die huis kry en die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat deur hulle aangerig word.
Moenie enige waardevolle items soos selfone, kameras, ens. buite los terwyl jy in die huis is nie.
Aktiveer die alarmstelsel selfs wanneer jy net vir 'n kort rukkie weggaan.
Skakel lugversorging af as daar niemand in die kamer is nie.
Gaste moet seker maak dat hulle die nodige voorsorgmaatreëls tref om hul teen malaria te beskerm.
Bring insekweerder en flitse.
'n Wassery is by die winkelsentrum beskikbaar.
Vra asb. vir die Wi-Fi-kode wanneer jy by Bushbaby Lodge aankom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bush Lodge - Slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R1 460
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Bush Lodge beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 driekwartbeddens. Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n groot platskerm-TV met Openview. Bring asb. jou eie dekodeerder, kabels en afstandbeheer saam indien jy DStv wil kyk.Die eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis met eetgerei, breekware, potte, panne, 'n ysmasjien, yskas en elektriese toestelle. WiFi is beskikbaar. Alle linne, lakens, duvets, eetgerei, breekware, skottelgoedseep, vadoeke en handdoeke is ingesluit. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke, toiletware, kos en drankies, vuurmaakhout, malariatablette en insekweerder saambring aangesien hierdie items nie ingesluit is nie. Daar is 'n grasdak-lapa met plafonwaaiers wat deel uitmaak van die ldoge en hierdie area is ideaal vir leunstoel-wildkyk. Dit is 'n lieflike, algemene leef-, eet- en vermaakarea met braaigeriewe en maklike toegang tot die kombuis. Daar is 'n boma waar gaste kan braai en kampvuur maak saans. Gaste geniet ook gebruik van die gedeelde plonspoel om in af te koel op warm dae en nagte.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Musiek, vuurwapens of vierwielmotorfietse word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Moenie diere met jou hand voer nie.
Hou buitedeure sowel as vensters te alle tye toe, selfs wanneer jy daar is. Dit sal ape, bobbejane, muskiete en ander diere buite hou.
Ape en bobbejane saai verwoesting as hulle toegang tot die huis kry en die gas sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat deur hulle aangerig word.
Moenie enige waardevolle items soos selfone, kameras, ens. buite los terwyl jy in die huis is nie.
Aktiveer die alarmstelsel selfs wanneer jy net vir 'n kort rukkie weggaan.
Skakel lugversorging af as daar niemand in die kamer is nie.
Gaste moet seker maak dat hulle die nodige voorsorgmaatreëls tref om hul teen malaria te beskerm.
Bring insekweerder en flitse.
'n Wassery is by die winkelsentrum beskikbaar.
Vra asb. vir die Wi-Fi-kode wanneer jy by Bushbaby Lodge aankom.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2472, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABMXmqgCtTyPESPWTojuaAu9EJ0Hbnye1XX84THhGQQ0CTiAtnl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Swartwitpens Road 2472 Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.340268682651 31.786000728607
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem