Marlothpark Akkommodasie by Bushbaby Lodge | LekkeSlaap
+74

Bushbaby Lodge

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Bushbaby Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Astrid V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love the Bushbaby lodge!

We enjoyed our stay at Bushbaby Lodge very much! Was really relaxing and peaceful. It was so sad we had to leave.

Maryna B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jammer om dit te sê maar dit was nie wat ons verwag het nie.

Die probleem wat ons ondervind het, het nie verband met die bogenoemde ster toekennings nie. Dit is 'n baie mooi plek. Dit is egter nie geskik vir vreemdelinge om saam gegooi te word nie. Ons het die gevoel gekry dat ons die privaatheid van die ander groep skend, en het dus nie die swembad gebruik nie. Die ander groep het besoekers ook gehad en hulle het dit baie geniet. Ons het die plek op Kersdag ontruim en na familie toe gegaan op Sabie. Verhuur die plekke aan mense wat as een groep daar kan gaan kuier, sal dit in die vervolg so bespreek. (Dit is nie julle skuld nie, ons moes self meer vrae gevra het). Nogmaals dankie vir al julle moeite. Daar is 'n buitestoel wat stukkend is wat ons op 'n tydelike manier (met stuk draad) bruikbaar kon maak.

Bushbaby Lodge's terugvoer

Hi Maryna,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Ons kry baie keer mense wat albei eenhede saam bespreek - dit is sekerlik ideaal.
Hoop julle kan volgende keer so 'n spannetjie opmaak. Jammer as die ander besoekers julle dalk gesteur het.
Baie voorspoedige nuwe jaar vir julle!

Groete,
Hannes

Bushbaby Lodge
Mariaan L - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties gewees! Sal verseker weer daar gaan bly!

Baie netjies en skoon. Volop diere. Zebra's, kudus ens. het uit my hand geëet! Beveel dit verseker aan.

Bushbaby Lodge's terugvoer

Hi Mariaan,

Baie dankie vir julle besoek aan Bushbaby.
So bly julle het julle besoek geniet.
Ons waardeer julle gradering opreg.
Lekker gereën die afgelope paar weke en die veld lyk sommer stukke beter. Baie dankbaar daaroor.
Hoop ons sien julle weer.
Groete,
Die Bushbabies

Bushbaby Lodge
Elmar N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmar N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welkome stilte en pragtige wegkomplek van die stad af.

Die plek is van die mooiste, privaat wegbreekplekkies! Mooi skoon met als wat mens se hart kan begeer.

Bushbaby Lodge's terugvoer

Goeie more Elmarie.
Baie dankie vir jou terugvoer - ons waardeer dit opreg!
Die Bushbabies

Bushbaby Lodge
Carel E - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel E
Saam met vriende

Was baie lekker ...

Baie diere gesien! Die weer was lekker! Baie nice!

Bushbaby Lodge's terugvoer

Baie dankie Carel, ons waardeer jou terugvoer opreg!

Bushbaby Lodge
Annelie G - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie G

Gerieflik en goed in gerig vir twee persone.

Ek sal wel aanbeveel dat julle gaste voor die tyd inlig dat daar geen skoonmaakmiddels of afdroogdoeke is nie. Dit is baie ongerieflik as jy nie skottelgoed kan afdroog nadat dit gewas is nie.

Bushbaby Lodge's terugvoer

Goeie more Annelie,
Baie dankie vir julle besoek - ons waardeer dit.
Jammer om te verneem dat daar nie skoonmaak middels en afdroog doeke was tydens julle besoek nie.
Ek is nie seker wat gebeur het nie, maar on het 'n bediende wat daagliks veronderstel is om in te kom en die eenhede te diens en skottelgoed te was.
Dit lyk vir my of sy dalk nie tydens julle besoek opgedaag het nie.
Baie jammer daaroor.
Geniet die dag.
Hannes

Bushbaby Lodge
Mike K - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker sentraal in Marloth en vir die wildtuin.

Ons het lekker rustig gebly en gekuier.

Bushbaby Lodge's terugvoer

Goeie more Mike,
Ons waardeer jou terugvoer opreg.
Die nagapies!

Bushbaby Lodge
Anton K - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier

Sal beslis weer gaan. Diere was 'n plesier, so naby jou!

Bushbaby Lodge's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Anton. Ons waardeer dit.
Die nagapies

Bushbaby Lodge
Victor F - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor F
Saam met vriende

Fantastic place to relax and enjoy nature.

We thoroughly enjoyed the setting. The little shopping centre was wonderful and very useful.

Bushbaby Lodge's terugvoer

Thanks for your review, Victor, it's appreciated.

Bushbaby Lodge
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpensweg 2472, Marlothpark, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX6WXUTx7Epx3L4k7V73iy7rNtwpxst0gP4NTcwNSTuLEKySf1L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R690  per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 Swartwitpens Road 2472 Marloth Park 1330 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.340268682651 31.786000728607
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za