Opsomming van Resensie
Miyelani C - Des 2020
Gemiddeld
The best and affordable.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Thank you so much for your wonderful review. It was an absolute pleasure having you as our guests and I am happy to read you enjoyed your stay with us.
Henna M - Okt 2020
Gemiddeld
Eksklusief, uitsonderlike bestuur en super skoon
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Thank you so much for your wonderful review! It was an absolute pleasure having you as our guests and I am happy to read you enjoyed your stay with us.
Ezoné M - Okt 2020
Gemiddeld
Amazing stay! Friendly staff.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Thank you so much for your wonderful review and we hope to welcome you back some day!
Heneline J - Aug 2020
Gemiddeld
Baie lekker en rustig.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Thank you so much for your wonderful review, It was such a pleasure having you as our guests. We pride ourselves on the peace and quiet and were so disappointed with the other guests not respecting that the first night and thank you so much for understanding the predicament. We hope to welcome you back again!
Fran V - Mei 2019
Gemiddeld
Die eienares se aandag aan elke klein detail was vir ons 'n baie positiewe ondervinding en daarom sal ons dit aanbeveel.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as ons gaste te bedien.
Ulrich P - Nov 2018
Gemiddeld
'n Wonderlike, rustige, klein lodge, met baie persoonlike diens!
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as ons gaste te bedien.
Anneleen M - Nov 2018
Gemiddeld
'n Pragtige plek, baie luuks, netjies en skoon.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as onse gaste te bedien.
Lucas S - Mrt 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as onse gaste te bedien.
Delarey T - Feb 2018
Gemiddeld
Rustig en mooi.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons sal julle graag weer wil verwelkom. Dit was een groot plesier om julle as gaste te ontvang.
Rick V - Jan 2018
Gemiddeld
Amazing place in the bush.
Prof Hannes V - Des 2017
Gemiddeld
Puik.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Baie dankie vir u fantastiese resensie, ons sal u graag weer verwelkom. Dit was een groot plesier om u as gaste te kon ontvang.
Meagan S - Nov 2017
Gemiddeld
Heerlik.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Hi Meagan,
Thank you so much for your lovely review, and we would love to welcome you back some day.
Kind regards,
The Bushbaby River Lodge team.
Nicole W - Okt 2017
Gemiddeld
Very relaxing.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons sal jou graag weer wil verwelkom. Dit was een groot plesier om julle as gaste te kon ontvang.
Antonio L - Sep 2017
Gemiddeld
Fantasties, ons het bespreek vir een aand maar het toe twee geraak.
Bushbaby River Lodge's terugvoer
Baie dankie vir jou fantastiese resensie, ons sal jou graag weer wil verwelkom! Dit was een groot plesier om julle as gaste te kon ontvang.
Elzabe D - Jul 2017
Gemiddeld
Onverbeterlike verblyf in Hoedspruit.
Lees meerBushbaby River Lodge's terugvoer
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Dit was een groot plesier om julle as gaste te hê. Ek is dankbaar vir die kans om my Afrikaans te oefen.
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoedspruit Wildlife Estate 700, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom