Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbaby's @ Dondini Trout Farm

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Bushbaby's @ Dondini Trout Farm is een van verskeie kothuise op die Dondini Forelplaas en deel die gebruik van die damme.
Slegs mag slegs forel vang en geen ander visvangtoerusting word toegelaat nie.
Die daaglikse visvangfooi is R150 per stok per dag. Dit word apart betaal.
Visvang word op ’n vang-en-laat-gaan basis toegelaat. Indien gaste die visse wil hou, moet dit voor betaal word per kg.
Neem asb. kennis dat daar ’n grondpad is wat na die instansie lie. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highmoor-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04c51db19be3359b49c03416c74dfb24e9b12cb57484cad5e0cdba912fb3b4edd8f42c549c400fb81446c410b3b89ac848d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Highmoor Road Kamberg 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.325162094379 29.677370884438
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem