Izintaba Private Game Reserve Bushbuck Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Vanaf R2 960 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Izintaba Private Game Reserve Bushbuck Cottage is 'n privaat selfsorg-grasdakkothuis op 'n privaat wildsplaas 51 km buite Vaalwater, in Limpopo en bied slaapplek aan 4 gaste.
Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met onderskeidelik 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met 'n kaggel. Daar is ook 'n buitebraai-area en 'n grasdak-lapa.
Hierdie kothuis is naby die gemeenskaplike swembad waar gaste kan afkoel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Nikki Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 25
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lephalale Plaaslike Munisipaliteit, Tuissenek, 0530, Limpopo