Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushbuck Rock Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R8 995 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Bushbuck Rock Lodge bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n grasdak-bosveldhuis in die Mabalingwe Natuurreservaat in Bela-Bela. Dié moderne huis se ligging is privaat en eksklusief.

Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elkeen lugversorging het en 2 oopplan-ateljeekamers wat bo 2 van die 4 hoofslaapkamers geleë is. Dié ateljeekamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die 4 en suite-slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar in die en suite-badkamer en daar is 'n addisionele gastebadkamer met 'n stort.

Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis wat goed toegerus is en 'n eetkamer. Die kombuis is met 'n yslas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die leefarea het 'n kaggel, braai en 'n TV met DStv. Die leefarea lei na 'n groot dek en 'n kuierarea.

Daar is 'n beskutte stoep en 'n groot houtdek met 'n swembad. Die huis het 'n ingeboude Jetmaster-braai onder 'n afdak en 'n oopplan-boma en vuurput. Parkeerplek is onder 'n afdak beskikbaar en daar is wildkykyvoertuie te huur beskikbaar teen 'n ekstra daaglikse koste. Die voertuig moet vir die duur van die verblyf bespreek word.

Hierdie eiendom het 'n rugsteunkragstelsel en gaste sal dus nie deur beurtkrag geaffekteer word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushbuck Rock Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Kinderbed vir 1
Area 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Bushbuck Rock Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Jaar gelys 10

Ligging

  • Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Bushbuck Rock Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 995
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R8 995
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde90d324d70c31ed4c716120ac9492e0d3cf8aed876a33664b15ae783fea424f091268585a10bc81e6c61dc04d0b2c1eb712?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 995 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 off the R516 Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.842036636969 28.048616070186
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem