LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by BushGlam Luukse Vakansiehuis | LekkeSlaap
+17

BushGlam Luukse Vakansiehuis

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir BushGlam Luukse Vakansiehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Maryna D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Gesin met tieners

Wonderlike bosveld-vakansie.

Dit is 'n pragtige huis en baie goed ingerig. Naby heelwat doendinge, winkels en restaurante.

Martie R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik verby!

'n Heerlike, goed geleë, puik gastehuis! Mooi, moderne afwerkings en goed toegeruste huis. Vriendelike ontvangs by gastehuis met ingeligte info omtrent die omgewing! Heerlike verblyf!

Santa B - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santa B
Saam met vriende

Baie lekker gewees dankie. Pragtige plek.

Dalk net 'n afdroograk vir skottelgoed in huis sit.

Vanaf R2 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 750
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raptor's Wildlife Escape 55, Hoedspruit, 1308, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYzIzMjQxLTNmOWYtNDIwNy1iZjFkLTQyMmEzNDQ0YTZmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 750  per nag (vir 6 persone) 3 5 1 5 55. Raptor's Wildlife Escape Hoedspruit 1308 Limpopo 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -24.359206863105 30.946324467659
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!