Bushman's Nek
- Kapasiteit: 48 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek Pad, Underberg Distrik, Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 16
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bushman's Nek voer gaste weg na 'n wêreld van rus en vrede in die skilderagtige Drakensberge tussen pragtige grotte en 'n oorvloed fauna en flora.
Bushman's Nek bied 'n verskeidenheid luukse hotelkamers en selfsorg-chalets en -houthuisies. Die hotelkamers is naby die sentrale kompleks en eetarea geleë en elkeen bied 'n TV met sekere kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Daar is 2 Ateljeewoonstelle en 4 Houthuise. Elkeen van die eenhede is smaakvol ingerig met 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n privaat braaiplek - ideaal vir gesellige aande - en 'n toegeruste kombuis. Sekere van die houthuise het 'n tweede badkamer vir ekstra gerief.
Daar is 3 chalets beskikbaar, die 1 is 'n drieslaapkamer-chalet en dan is daar 2 tweeslaapkamer-chalets wat perfek is vir gesinsverblyf met 2 volledige badkamers in elke chalet en toegeruste kombuise.
Gaste kan lekker gaan eet by die Bush Pot Restaurant met heerlike geregte op die a la carte-spyskaart wat regdeur die dag en aand beskikbaar is.
Underberg is 'n bekoorlike plaasdorpie aan die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal. Die dorp is 'n gewilde oornagplek vir reisigers wat die Sani-pas na en van Lesotho af ry.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bushman's Nek Pad, Underberg Distrik, Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Bushman's Nek het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 48 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek Pad, Underberg Distrik, Drakensberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 16