BushTime at Mabula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mabula Private Game Reserve Self Catering is aan die voet van die Waterberge in 'n privaat wildreservaat geleë. Die oord is op die 12 000 hektaar Mabula Privaat Wildreservaat en bied ryk wildsoorte wat die Groot 5 en meer as 300 voëlspesies bevat.

Die verblyf-eenhede is in 4 aparte kampe en bied 'n unieke ligging. Modjadji het die bos en oop vlaktes, Sunset Hill het onbeperkte uitsigte en die beste sonsondergange en Bush en Game Lodge het pragtige uitsigte oor die vlaktes en heuwels in die verte.

Die chalets is ingerig om privaatheid te verseker en om 'n beter gevoel van die wildernis te skep. Al die eenhede is volledig vir selfsorgverblyf ingerig en beskik oor 1 tot 6 slaapkamer-boskampe.

Die Mabula-hooflodge bied 'n swembad en 'n swembadkroeg, die Mabula-spa en 'n restaurant wat ontbyt, middag- en aandete bedien.

Mabula Private Game Reserve is die ideale wegbreek met familie en vriende terwyl hulle die wonders van die Afrika-bosveld ervaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na BushTime At Mabula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false