Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BushTime at Mabula

Lodge
Modjadji met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R2 350
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Enkelslaapbanke is vir kinders beskikbaar. Die kamers deel 2 badkamers, waarvan 1 'n stort het en die ander een en suite is met 'n bad. Die eenheid het 'n plafonwaaier en 'n kluis. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye in die eetkamer geniet of in die sitarea met 'n TV met DStv ontspan. Daar is 'n stoep met braaigeriewe wat via trappe bereik word. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Leopard Lodge met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R2 350
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tripelverdiepinggebou beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping, die leefarea op die tweede verdieping en 2 slaapkamers op grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens. Die tweede badkamer is op die onderste verdieping en het 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye aan die etenstafel geniet en het toegang tot 'n braai-area en 'n privaat swembad. Daar is plafonwaaiers in die huis. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bush Bungalow met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R2 350
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die leefarea het 2 enkelslaapbanke wat vir kinders geskik is. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye in die eetkamer geniet of in die sitarea met 'n TV met DStv ontspan. Daar is 'n stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel. Die eenheid het plafonwaaiers en word daagliks skoongemaak. Let asseblief op dat daar 13 trappies is wat na die eenheid lei en 3 trappies binne. Daar is nie handrelings nie. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunset Hill met slaapplek vir 6
Vanaf
Vanaf R2 350
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is enkelslaapbanke vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het net 'n bad. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye aan die etenstafel geniet. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die chalet het ook 'n stoep met braaigeriewe. Die chalet het plafonwaaiers, 'n kluis, parkeerplek en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sunset Hill met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R3 100
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 kamers het elkeen 2 driekwartbeddens. Daar is 2 slaapbanke vir kinders. Die en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye aan die etenstafel geniet of ontspan in die sitarea met 'n TV met DStv. Die chalet het plafonwaaiers en 'n kluis. Daar is 'n stoep met braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Die chalet word daagliks skoongemaak. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Modjadji met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R3 100
per eenheid
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 'n groep of familie van 8 en rook is verbode in die chalet. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar is enkelslaapbanke vir kinders in die sitarea. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede en suite-badkamer het 'n stort. Die chalet het plafonwaaiers en 'n kluis. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye in die eetkamer geniet. Daar is 'n TV met DStv in die sitkamer. Daar is 'n braai-area op die stoep en dit word via trappe bereik. Die chalet word daagliks skoongemaak. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Share Block met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R3 350
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié dubbelverdieping-eenheid is in die hoof-lodge en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Daar is slaapplek vir 8 gaste en elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Daar us lugversorging in die elke slaapkamer en al 4 badkamers het 'n stort. Die slaapkamers is op die onderste verdieping en die leef- en kombuisarea is op die boonste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is steil trappe in die eenheid. Die stoep het meubels en daar is braaigeriewe op die onderste verdieping. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bush House met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R3 350
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye in die eetkamer geniet of in die sitarea met 'n TV met DStv ontspan. Plafonwaaiers is in die eenheid beskikbaar. Die chalet het 'n stoep met braaigeriewe en 'n etenstafel. Die eenheid word daagliks skoongemaak. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Martial Eagle met slaapplek vir 8
Vanaf
Vanaf R3 600
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en vierde slaapkamers het elkeen 2 driekwartbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan maaltye in die eetkamer geniet. Daar is 'n TV met DStv in die sitkamer. Daar is braaigeriewe naby die swembad en 4 trappe wat na die braai-area lei. Daar is nie trappe binne-in die eenheid nie. Die chalet word daagliks skoongemaak. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Modjadji met slaapplek vir 10
Vanaf
Vanaf R4 400
per eenheid
  • Plek vir 8 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié chalet het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander kamers het 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye aan die etenstafel geniet. Die sitarea het 'n TV met DStv en 2 enkelslaapbanke vir kinders. Die chalet het plafonwaaiers en 'n kluis. Gaste het toegang tot braaigeriewe wat via trappe bereik word. Die chalet word daagliks skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bush Camp met slaapplek vir 12
Vanaf
Vanaf R5 400
per eenheid
  • Plek vir 12 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid beskik 4 aparte geboue. Die hoof-eenheid het 'n kombuis, sitarea, eetarea, patio, braai-area en 'n gastetoilet. Die ander 3 chalets het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel. Elkeen van die 3 chalets het 'n hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Elke chalet het ook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die foto's mag van die werklike eenheid en uitsig verskil.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg. Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Huisreëls

'n Bewaringsfooi van R370 per voertuig na die oord is met die inklokdatum betaalbaar.
Ongelukkig mag gaste nie self wildritte in hul privaat voertuie onderneem nie.
Mabula Share Block Companies behou die reg voor om gaste in 'n ander eenheid van dieselfde grootte en kapasiteit in 'n ander kamp as op die besprekingsvorm te plaas indien dit sou nodig wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 400 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Renosterhoekspruit-laan, Rooiberg-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzOPZWeGTTRp5Vb9xBuG8gW1F9x6AdNWvqgQpIhR9QTO3Wakn2S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 Renosterhoekspruit Lane Rooiberg District 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -24.738508 27.926747