Bushveld Game Farm
Tentekamp
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelasfontein KR602, Erfdeel 29 van Erf 2, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 172 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bushveld Game Farm is 36 km buite Modimolle geleë.
Die verblyf bestaan uit 3 struktuurtente elk met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Elke struktuurtent het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer. Al die tente lei na 'n stoep met 'n houttafel en bankies. Verder het elke tent ook eetgerei, kooktoebehore, 'n yskassie en sy eie braai-area.
Gaste kan ook van die gemeenskaplike braai- en kuierarea gebruik maak.
Wild op die plaas sluit blesbokke, blouwildebeeste, rietbokke, rooihartebeeste, waterbokke, sebras, bosbokke, duikers, njalas en vlakvarke in.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Maroelasfontein KR602, Erfdeel 29 van Erf 2, Modimolle, 0510, Limpopo
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelasfontein KR602, Erfdeel 29 van Erf 2, Modimolle, 0510, Limpopo