Bushveld Magic
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rust De Winter Weg R48, Hunter's Pride Estate Huis 9, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 790 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Die luukse huis, Bushveld Magic Guesthouse is op die Hunter's Pride Wildlife Estate wat 205 hektaar groot is en in die Dinokeng Big 5 Game Reserve geleë is. Dit is 60 km vanaf Pretoria en 110 km vanaf Johannesburg.
Dié stylvolle huis het handuitgesoekte items uit die bos vir dekor, wat in 'n tafel of eetkamerlig omskep is. Dit het 2 en suite-slaapkamers, elk met 'n koninging- of koninggrootte-bed en 'n groot badkamers. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Die slaapkamers lei na die middel van die huis, wat ontwerp is in 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea met 'n internet-TV is. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n wasmasjien..
Daar is skuifdeure wat die leefarea van die onderdakstoep buite skei. Die stoep het 'n uitsig oor die ongerepte bos maaltye kan hier geniet word. Diere soos sebras, vlakvarke en impalas kan moontlik kom groet.
Langs die stoep is daar 'n vuurmaakplek en boma/braai-area aan die een kant en 'n verhitte swembad aan die anderkant. 'n Groot "Hollywood"-swaai vir ontspanning, met 'n uitsig oor 'n dammetjie is onder 'n sambreelboom met uitsigte oor 'n dammetjie en pragtige sonsondergange.
'n Dubbelmotorafdak is deel van die huis en bied veilige onderdakparkeerplek. Gaste kan direk vanaf die motorafdak die huis binnegaan.
Die landgoed het 'n speelarea vir kinders, asook 'n mini-gholfbaan. Gaste kan hul eie fietse saambring aangesien daar paaie in die omheinde area is wat gaste te fiets kan geniet of stap of draf. Hier is baie verskillende diere, insluitend die Groot 5, wat langs die buitenste heining te sien is.
Slaapplek
’n Bespreking by Bushveld Magic sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Rust De Winter Weg R48, Hunter's Pride Estate Huis 9, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
- Gaste dink Bushveld Magic het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Bobbejaansberg Private Nature Reserve Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rust De Winter Weg R48, Hunter's Pride Estate Huis 9, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0407, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom