LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushveld Manor | LekkeSlaap
+10

Bushveld Manor

3 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bushveld Manor
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Antoinette B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Skoon, netjies en jy kan voel jy is nou in die bos!

Dankie. Sal definitief aanbeveel.

Musa R - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Musa R
Saam met vriende

The place was clean, serene and absolutely amazing. The hosts were wonderful.

There was lovely scenery, along with the comfortable rooms which I really liked.

Ruan B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, alles wat mens benodig in eenheid.

Baie vriendelike diens. Voel veilig en rustig! Baie mooi swembad en son deck! Kamer is goed ingerig, groot boma en braai area! Alles was skoon en netjies en beslis waarde vir geld, as ons weer in die omgewing is, sal ons beslis weer daar bly! Pad is grondpad tot daar, maar baie goed maintain en gewone karre kan met gemak daar ry.

Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R512, Zandfontein Plaas Deel 349, Hartbeespoort, 0250, Noordwes
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcba7ea6bb1b2b6d37a6d1840ee2f6d74ae110f3829223b9c678f40c0e4df15dc7321e3cf8ec69bdc534db71dbc78c1ba072f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 Off the R512 Zandfontein Farm Portion 349 0250 Noordwes 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.725593076448 27.822159312024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!