Marlothpark Akkommodasie by Bushveld Symphony | LekkeSlaap
+24

Bushveld Symphony

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 2483, Marlothpark, 2162, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Bushveld Symphony is 'n selfsorghuis in Marloth Park, 'n 3000 hektaar wildbewarea en vakansiedorp aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping met dubbelbeddens en die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer met 'n stort op die onderste verdieping. Die eerste verdieping het 'n oopplan-slaapkamer met 3 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders. Die kamer het ook 'n balkon en 'n stel trappe.

Die huis beskik ook oor 'n kombuis, sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, vrieskas, en 'n ontbythoekie. Die eetarea het sitplek vir 6. Die huis lei na 'n onderdakstoep met sitplek.

Daar is ook 'n swembad en 'n groot boma-area met 'n ingeboude braai.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushveld Symphony sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xDubbelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Seekoeistraat 2483, Marlothpark, 2162, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 12)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 2483, Marlothpark, 2162, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs5zZHcLdcIXMXTXDiCU9FJgUfOaTkdgAMc3xyu3KZa2AS071SW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 12) 2483 Seekoei Street Marloth Park 2162 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.336924517339 31.785136738985
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za