Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushveld Symphony

Selfsorg
Tree Symphony Eenheid
Vanaf
Vanaf R1 190
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Tree Symphony bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 addisionele area met slaapplek vir 2. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die sitarea het 'n dubbelslaapbank. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad en stort en daar is nog 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n broodrooster, ketel, tweeplaatstoof, mikrogolf en lugbraaier toegerus. Gaste kan die buite-eetarea met sitplek vir 4 geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Let wel dat slegs 4 mense op 'n slag in die uitkyktoring toegelaat word. Dit word op eie risiko gebruik.
Ouers moet asb. by die swembad toesig hou wanneer kinders swem.
Hou asb. 'n goeie afstand tussen julle en die diere en moenie aan hulle raak nie. Koedoebulle het al baie mense seergemaak.
Moet asb. nie die diere enige iets anders as wildskorrels of vrugte en groente voer nie.
Rapporteer enige breekskade sodat ons dit kan vervang.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushveld Symphony Eenheid
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Bushveld Symphony is ‘n gerieflike dubbelverdiepinghuis in Marlothpark, 'n 3000 ha-wildbewaringsgebied en vakansiedorp teen die suidelike grens van die Krugerwildtuin tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Die huis is ideaal vir natuurliefhebbers. Die naam Bushveld Symphony maan gaste om hul ore te spits vir pragtige voëlgesang en al die geheimsinnige klanke van die nag. Daar is koedoes, vlakvarke en soms kameelperde of sebras wat kom besoek aflȇ. Drie bosbokkies woon ook in die bos naby die eenheid en daar is 'n pragtige muskeljaatkat wat nie skaam is om homself te wys nie. Gaste kan afkoel en ontspan in die swembad reg langs die braaiput. Die braaiplek het 'n groot rooster wat uitgebreide familiegroepe kan akkommodeer. Daar is ‘n glasskuifdeur wat direk na die eetkamer en kombuis lei wat onthaal baie gerieflik maak. Die huis het 'n groot onderdakstoep met 'n groot twaalfsitplektafel. Daar is ook 'n swembad, braai-area en 'n uitkyktoring. Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer op die grondverdieping het ‘n koningingrootte-bed, lugversorging, 'n privaat badkamer met 'n bad, ingeboude kaste en ‘n spieëlkas. Die tweede hoofslaapkamer op die boonste verdieping lei na 'n privaat balkon met ‘n stoeptafel, twee gemaklike stoele, ‘n rusbank en 'n skrams uitsig oor die rivier. Daar is ook 'n kombuis met 'n gasstoof en yskas. Privaat trappe lei na buite. Hierdie kamer het ook 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is drie slaapkamers op die grondverdieping. Die derde slaapkamer bied 'n uitsig oor die stoep en het 'n koningingrootte-bed, 'n waaier en ingeboude kaste. Die vierde slaapkamer front suid en het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n tweede badkamer met 'n stort op die grondverdieping. Die boonste soldervertrek is 'n oopplan-slaapkamer met 2 enkelbeddens wat ideaal is vir kinders en daar is ook 'n gehalte-slaapbank en 'n skuifdeur wat lei na die uitkyktoring (Arendsnes) en balkon. Die kombuis het ook 'n skottelgoedwasser en mikrogolfoond, en daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër in die buitegebou. Daar is 3 lugversorgers in die huis. Beurtkrag word vergemaklik deur die gasstoof en noodligte wat in elke vertrek permanent gekoppel is. Alberto, die huishulp, sal gaste verwelkom en bystand verleen. Hy sal elke oggend skottelgoed was en seker maak dat die buite-areas skoon is. Gaste se privaatheid word hoog op prys gestel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Rook is verbode in die huis.
Let wel dat slegs 4 mense op 'n slag in die uitkyktoring toegelaat word. Dit word op eie risiko gebruik.
Ouers moet asb. by die swembad toesig hou wanneer kinders swem.
Hou asb. 'n goeie afstand tussen julle en die diere en moenie aan hulle raak nie. Koedoebulle het al baie mense seergemaak.
Moet asb. nie die diere enige iets anders as wildskorrels of vrugte en groente voer nie.
Rapporteer enige breekskade sodat ons dit kan vervang.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 190
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekoeistraat 2483, Marlothpark, 2162, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlkFqyZSaIw2jKKe6rUDtrGswsoANS5WmHpMaMWlKI5cmAyGDxd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 2483 Seekoei Street Marloth Park 2162 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.336924517339 31.785136738985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem