Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushveld Terrace Hotel on Kruger

Hotel
Standaardkamer
Vanaf
Vanaf R2 572
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié elegante kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinders onder 18 betaal R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klassieke Kamer
Vanaf
Vanaf R2 858
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n ruim badkamer met 'n bad en 'n stort. Die klassieke kamers het elk 'n bos- of swembaduitsig, maar nie 'n patio nie. Die kamers is modern met dekor wat deur die bos geïnspireer is en het elk 'n ruim en suite-badkamer met 'n stort en losstaande bad. Daar is 'n Juliet-balkon. Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi in. Die kamers is rolstoelvriendelik. Dit het wyer deure en handrelings in die badkamer. Dit is op die grondverdieping, naby ontvangs en het 'n lieflike uitsig oor die bos.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinders onder 18 betaal R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse kamer
Vanaf
Vanaf R3 144
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n ruim badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n uitsig oor die swembad of die bos en daar is 'n balkon met buitesitplek. Die kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinders onder 18 betaal R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe Room
Vanaf
Vanaf R3 715
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Hotelkamer
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Huisreëls

Kinders onder 18 betaal R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 16 jaar op 'n koninggrootte-bed en 'n uittrek-dagbed wat die spasie van 2 enkelbeddens bied. Die kamer het 'n oopplan-uitsig en daar is 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer het 'n uitsig oor die bos en daar is 'n balkon met buitesitplek. Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kinderbed vir 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinders onder 18 betaal R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Marula Suite
Vanaf
Vanaf R4 429
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie wittebroodsuite het 'n uitsig oor die bosveld. Dit het 'n koninggrootte-hemelbed en 'n sitarea, asook 'n Juliet-balkon. Die badkamer het 'n dubbelstort en 'n dubbelbad. Daar is 'n koffiemasjien, 'n yskassie vol voorraad en kamerjaponne. Die eenheid het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, plafonwaaier, lugversorging en gratis WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B.

Huisreëls

Kinders onder 18 betaal R400.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 572
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik van Eck-straat 2, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA206c7c0d9040f8348c9b36a602880da4d3bd360475de81c507f518cc474334be74dc591abe70e648b4306629a69747701f41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 572 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 2 Hendrik van Eck Street Phalaborwa 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.945367963435 31.162362992763
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem