LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bushwa Game Lodge | LekkeSlaap
+92

Bushwa Game Lodge

12 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33 na Lephalale, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R5 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Bushwa Game Lodge is reservaat wat 1000 ha groot is in die Waterberg-biosfeer sowat 260 km vanaf Johannesburg. Dié lodge, wat deur 'n gesin besit word, is in 'n malaria-vrye streek naby Vaalwater en bied 'n eksklusiewe oord met 'n unieke styl.

Bushwa Game Lodge bestaan uit die Safari Lodge, Rhino Bush Camp, Treehouse en Tsamma Bush Spa. Elke eenheid is uniek versier en bied gemaklike slaapplek in die bos.

Gaste het toegang tot ’n kroeg-area, eetarea, verskeie sitareas en plekke om te ontspan. Let asb. dat ons 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte aanbeveel vir selfry-wildritte.

Gaste kan wildkyk by die watergat, swem, op boswandelings of begeleide safari's gaan. Sluit aan by 'n begeleide safari met 'n gekwalifiseerde wildbewaarder om wildebeeste, sabels, kameelperde, elande, sebras, koedoes en verskeie ander wildspesies te sien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 12 resensies vir Bushwa Game Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • R33 na Lephalale, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Bushwa Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R5 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R33 na Lephalale, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf07ec73859b4c0bdd8ebd404ba16f85f090829caf9fc65338ee93d3aacfe77c7ff49853356355431c0aa0228123dcc25b65e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 R33 to Lephalale Vaalwater 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.194118959664 28.192167878151
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!