Bushwhacked

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Bushwhacked is 'n selfsorghuis in Barberton op die randjie van die dorp in 'n onbewoonde vallei geleë en die uitsigte is asemrowend.

Verblyf word gebied in 4 basiese, skoon en gerieflike dubbelkamers in die hoofhuis van Bushwhacked. Al die kamers het toegang tot ’n gemeenskaplike kombuise, sitarea en eetarea. Sommige eenhede het ook ’n sitarea, 2 van die slaapkamers in die hoofhuis het en suite-badkamers en 2 deel ’n gemeenskaplike badkamer. Daar is ’n stoep met ’n braai. Die eienaar bly op die perseel langsaan.

Daar is ’n aparte selfsorg-rondawel, Ship's Shack, vir 1 tot 2 gaste met 1 dubbelbed, en suite-kamer, kombuisie en braai. Daar is ook ’n groter gesin-chalet, The Woodshed, wat volledig toegerus is vir selfsorg met ’n oopplan-kombuis, -eetarea en braai-area. Daar is slaapplek vir 7 gaste.

'n Paar lieflike wandelpaaie na die berge en valleie begin hier by Bushwacked. Besoek Barberton-museum en van die ou mynhuisies wat gerestoureer is om te lyk soos vroeër, met oorspronklike meubels.

Ry of gaan op ’n toer na die GeoTrai historiese, geologiese roete wat binnekort ’n Wêrelderfenisgebied-status gaan verower. Toere tot in die goudmyne of die spook-myndorpies kan deur die Dusty Track-toergroep gereël word.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bushwhacked gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false