Bushwise Safaris & Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die beste van Afrika, alles in een lodge - Bushwise Safaris & Lodge.

Bushwise Safaris is aan die oewer van die Krokodilrivier geleë met 'n asemrowende uitsig oor die Krugerwildtuin. Ons kombineer die egte Kruger Safari-ervaring met akkommodasie in die unieke safari-atmosfeer waarna jy smag. Verlustig jou in die uitsig oor die Krugerwildtuin en die Krokodilrivier (waar die wild op 'n gereelde basis kom water drink) vanaf die gemak van die balkon met 'n kroeg en swembad op die boonste verdieping.

Word deel van die Afrika nag - luister na die gebrul van 'n leeu of die amper bonatuurlike lag van hiëna's vanuit die donker.

Van die Safari Lodge basis bied ons ons gaste die opwinding van persoonlike safari-uitstappies na die Krugerwildtuin in ons oop safari-voertuie om die Groot 5 te soek en al die magiese elemente van hierdie unieke ekosisteem te waardeer.

Hierdie suid-oostelike deel van die Krugerwildtuin is bekend vir sy uitstekende wildkyk-geleenthede en leeus en luiperds word gereeld hier gewaar.

Ons bied 'n verskeidenheid safari's en toere om elke smaak, skedule en sak te pas. Dit strek van wildkyk-safari's, vroegoggend wandelinge in die Krugerwildtuin met 'n opgeleide toergids, oopvoertuig-safari's, sonsondergang-safari's, voëlkyk-staptogte en tiervisvang in die Komati-rivier, tot uitstappies na interessante plekke in die omgewing en die naburige state van Mosambiek en Swaziland.

Ons alles-insluitende tarief bring die rustieke atmosfeer van Bushwise Safari Lodge asook al die safari's en uitstappies binne bereik vir almal.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Bushwise Safaris & Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 240 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false