Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushys Oak

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krog Scheepers-straat, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Bushys Oak is ‘n gerieflike selfsorghuis in ‘n vreedsame parkarea in Boesmansriviermond. Dié dorpie skuil teen ‘n riviermond wat na die see lei en dis naby strande en wildparke.

Dié huis het slaapplek vir 10 en beskik oor 4 kamers, 2 badkamers, ‘n kombuis en ‘n oopplan-eetarea en -leefarea. Die eerste, tweede kamer en derde kamer het elk ‘n dubbelbed met perkallinne. Die vierde kamer het 2 stapelbeddens met slaapplek vir 4. Die eerste badkamer het ‘n bad met ‘n handstort, stort, wasbak en toilet. Die tweede badkamer het ‘n bad met ‘n handstort, stort en wasbak. Daar is ook ‘n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, prutpot, gasstoof, oond, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ook groot yskas met 5 deure en 'n groot ysmasjien vir drankies. Die eetarea het ‘n etenstafel vir 10 en die sitarea het gemaklike rusbanke en ‘n platskerm-TVmet DStv, YouTube en 'n luidspreker. Die sitarea lei na ‘n sonkamer met gemaklike sitplek en lei na ‘n eetarea buite met braaigeriewe. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is ook ‘n binnehof met ‘n braai buite die kombuis. Die huis het ‘n sonpaneel-geiser en oorgenoeg varswatertenke. Verder is daar sekuriteitstrale, ‘n alarm, 24 uur-sekuriteit en ‘n elektriese heining.

Bushys Oak is troeteldiervriendelik en goedgemanierde troeteldiere word toegelaat, aangesien die perseel veilig is. Daar is ook 2 tennisbane, ‘n restaurant en ‘n tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by Bushys Oak sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Bushys Oak
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Eddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 4

Ligging

  • Krog Scheepers-straat, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Gaste dink Bushys Oak het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krog Scheepers-straat, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsVDPLQQJxd9BBoaP5nThaO4Zbz2FMD44JRYsVcvtEoyNDzptcm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Krog Scheepers Street Boesmansriviermond 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.686306676337 26.655328648499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem