Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bushys Oak

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die huis is troeteldiervriendelik en veilig. Goedgemanierde troeteldiere word toegelaat. Maak asb. net skoon agter jou hond en plaas in 'n sakkie.
‘n Rivierboot kan op versoek gereël word, mits ‘n gas ‘n geldige skeepslisensie het.
Die huis is nie aan munisipale water gekoppel nie, aangesien die gehalte te laag is en gebruik dus net vars reënwater. Gebruik dit asb. spaarsaam.
Partytjies laat in die aand word nie toegelaat nie. Boesmans is ‘n vreedsame area en bure moet gerespekteer word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R2 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krog Scheepers-straat, Boesmansriviermond, 6190, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsVDPLQQJxd9BBoaP5nThaO4Zbz2FMD44JRYsVcvtEoyNDzptcm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Krog Scheepers Street Boesmansriviermond 6190 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -33.686306676337 26.655328648499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem