Buster's River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Buster's River Lodge is 'n selfsorgvakansiehuis op die oewer van die Krokodilrivier in Marlothpark met 'n uitsig oor die Krugerwildtuin. Wild soos olifante, seekoeie, krokodille, bokke, buffels en kameelperde kan van die balkon af raakgesien word. Leeus, luiperds en renosters word nie so gereeld raakgesien nie, maar sebras en koedoes kom wei gereeld op die grasperk.

Dié grasdakhuis het slaapplek vir 12 en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. 4 slaapkamers het koningingrootte-beddens en die vyfde en sesde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort. Die boonste dekke is ideaal vir wildkyk.

Die kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander basies toebehore.

Die leefarea het 'n ingeboude kroeg en rusbanke. Daar is ook 'n groot kuierarea met braaigeriewe, 'n swembad en uitkykpunte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 390 on Crocodile is 'n paar minute se ry van die restaurante in die area af en sowat 27 km van die Krokodilbrughek na die Krugerwildtuin af.

Slaapplek

'n Bespreking by Buster's River Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Buster's River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 000 R4 500 per nag (vir 12 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]