+13
Selfsorg in Hospital Park

But & Ben Cottage

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 13A Magazyn Street, Polokwane, 0400, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

But & Ben Cottage is 'n knus kothuis in Polokwane en bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.

Dié oopplan-kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kothuis het 'n TV en 'n lessenaar.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jaco K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Baie lekker gebly. Sal weer daar bly.
Okt 2025
Ria D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Geriewe voldoende. Plekkie baie netjies.
Sep 2025
Centaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Our stay was lovely, our host was extremely friendly and accommodating. I would highly recommend But & Ben Cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
David J
Besigheidsreis
5.0
Enjoyed staying at But & Ben. A very comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Maritsa B
5.0
Was rustig en ontspannend. Baie goed toegerus en veilig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Norman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13A Magazyn Street, Polokwane, 0400, Limpopo
  • Gaste dink But & Ben Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

13A Magazyn Street, Polokwane, 0400, Limpopo

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48d1d4cbca710965c79ed866d7137368cff5ee8088f2775f44f8fbcfe0b14ac9580b23aa3e80a3f404114c55ea3b474a3228?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 13A Magazyn Street Polokwane 0400 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.9149806 29.468011

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang