LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Butjani | LekkeSlaap
+17

Butjani

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 7, Leeudraai Plaas, Langs die R567, Cullinan Distrik, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Butjani is in 'n privaat natuurreservaat met vlaktes, wild en 'n standhoudende rivier op die perseel. Dié lodge bied die ideale boswegbreek met gerieflike safari-verblyf. Butjani is 130 km vanaf Sandton en 75 km vanaf Pretoria.

Verblyf is beskikbaar in tente wat onder grasdakke en op verhewe dekke staan. Enkel- en dubbel-verblyfeenhede is beskikbaar. Geniet die Bosveld-uitsig vanuit die bad of geniet die buite-stort onder die sterre. Drink 'n glasie sjampanje op die dek soos die son sak in die weste. Gaste kan in hul privaat tente ontspan of saam ander gaste by die gemeenskaplike lapa rondom die vuur kuier. 'n Driegang-maaltyd en ontbyt is ingesluit.

Verder het die lodge 'n swembad, sitkamer en 'n eetkamer met 'n kaggel. Begeleide wildritte is beskikbaar, asook rustige uitstappies met 'n voëlboek en verkyker. Aangesien die lodge 10 beddens het, is dit 'n ideale bestemming om jou eie privaat aandete of 'n groepuitstappie vir 'n spesiale geleentheid aan te bied. Die nabyheid van Johannesburg en Pretoria maak dit 'n aantreklike wegbreekbestemming in 'n malariavrye gebied vir plaaslike en oorsese besoekers.

Kenmerke

Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erf 7, Leeudraai Plaas, Langs die R567, Cullinan Distrik, 1000, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 7, Leeudraai Plaas, Langs die R567, Cullinan Distrik, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA558ea7ff433fda9ec728ccf1399a04b67e8847642e4d565ba93210c6b7533335b15029f3c20301097d8214b6dfde8901e252?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) Portion 7 Leeudraai Farm, Off R567 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.362701 28.571681
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!