Butlers Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Butlers Place is 'n lieflike vakansiehuis op 'n veilige en privaat landgoed op die strand in Gordonsbaai. Dié lieflike hawedorp het pragtige strande en 'n Mediterreense klimaat, so dis ideaal vir 'n see-vakansie.

Die vierslaapkamerhuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 'n groot balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die kamers het toegang tot 3 badkamers met 'n bad en 'n stort of net 'n stort.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n ingeboude braai-area en 'n TV. Die balkon word via trappe bereik.

Gaste kan die warm sand van die pragtige strande geniet terwyl hulle 'n verskeidenheid watersporte soos swem, branderplankry, snorkel, sonbaai, bootry en visvang baasraak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Butlers Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]