Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butlers Place

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 14

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Butlers Place
Netheid
4.2/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Edgar I - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar I
Gesin met tieners

Definitief die moeite werd.

Agent op perseel het ons verwelkom en was baie vriendelik. Die res van die families het dit vir seker geniet. Alles binne die huis was netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Butlers Place se terugvoer

Goeie more Edgar
Baie dankie vir die mooi review. Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Groete

Butlers Place
Christopher S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher S
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en rustig. Goeie beheer.

Gebrek aan swemgeriewe. Nie eintlik enige plek vir swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bevin A - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevin A
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Great scenery and clean and safe environment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gilbert D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gilbert D
Saam met vriende

Die kuier was so bietjie onaangenaam. Dit was nie my geld werd nie.

Geen privaatheid by badkamers. In een kamer is toilet direk langs bed (walglik). Vensters kan nie oop nie. Die braai is 'n gemors, rook waai die hele huis vol. Geen ordentlike braaitoebehore. Geen skoonmaakprodukte vir skottelgoed en so meer. Kaste in kamer se deure is stukkend. Bo als moet jy jou eie krag ook koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geraldine A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine A

It was great, did not want to leave at all.

The location, the house, the beach need I say more. Everything was great. The balcony. Wow! The rooms, the ambience. The fact everything was just there. Everything was just very nice and good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater-laan, Fleur Park 53, Gordonsbaai, 7150, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA902d9ecc6734e81ca4104ccc1cb07233c862d23a3f0e2928d7ce14ea067ad829ba83eb6e9acf4a302a6255b703656e211817?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Breakwater Lane 53 Fleur Park 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151901778686 18.860510128589
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem