LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Butrin Guest House | LekkeSlaap
+29

Butrin Guest House

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebeleen-straat 18, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Butrin Guest House is in 'n lieflike tuin in Welkom in die Vrystaat, net 1,1 km vanaf die Welkom Square Shopping Centre, 1,8 km vanaf Metro Village Shopping Centre en 2 km van die Ernest Oppenheimer Teater af.

Verblyf is beskikbaar in 2 Koningingkamers en 1 Dubbelkamer. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, komplimentêre toiletware en 'n klerekas. Kamergeriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie in. WiFi is beskikbaar.

'n Konintentale ontbyt kan elke oggend in die eetkamer of buite in die tuin geniet word.

Daar is veilige parkeerplek en wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Ebeleen-straat 18, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebeleen-straat 18, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb972a6d84b62d5b9f6cce19b5a8d2a058d311380626c6c346c769179a51cc7ce6f81997e11ce9577fd399c01b9a52d9316e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 18 Ebeleen Street Naudeville 9459 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -27.994868 26.727053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!