Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Butrin Guest House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rinah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Butrin Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Cheryldene K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Baie lekker gebly, die diens is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryldene K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryldene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie dankie vir die goeie diens. Dit was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik D
Enkelreisiger

Teleurgesteld, nie gekry wat ons bespreek het nie.

Moet reg rondom die huis stap om by die kamer uit te kom a.g.v. bourommel wat langs die deur lê. Kamer nie wat ek bespreek het nie. Geen klein kombuis, net yskas in kamer. Geen mikrogolfoond nie. Kamer het een venster, nie goeie ventilasie nie. Een waaier te min, kon nie slaap a.g.v. van hitte en bedompigheid nie. TV werk ook nie lekker nie, sukkel om kanale te verander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornel D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, stil, gereserveerd.

Geen probleme of uitdagings ondervind nie, mense was aangenaam en behulpsaan, prys is reg! Net 1 verandering asb. die vreeslike skerp lig onder die afdak is effe steurend in die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bennie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en vriendelik.

Sal enige iemand enige tyd aanraai om hier tuis te gaan. Puik diens. Hierdie is voorwaar 'n huis weg van die huis ad. Was voorwaar net 'n plesier om hier tuis te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Butrin Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Butrin Guest House
Elize M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elize M
Saam met vriende

Lekker rustige en rookvrye omgewing.

DStv nie veel kanale beskikbaar. Badkamer het glasskuifdeur sonder gordyn. Mense vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese akkommodasie in veilige omgewing.

Helper/werker baie nors en ons moes vra vir toiletpapier en sepies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebeleen-straat 18, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb972a6d84b62d5b9f6cce19b5a8d2a058d311380626c6c346c769179a51cc7ce6f81997e11ce9577fd399c01b9a52d9316e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 18 Ebeleen Street Naudeville 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.994868 26.727053
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem