Marlothpark Akkommodasie by Butterfly House | LekkeSlaap
+30

Butterfly House

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 51 resensies vir Butterfly House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
James P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees, huisie baie mooi en skoon.

As jy van die bos hou, dan is dit die regte plek, jy kan ontspan.

Christo V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Gesin met tieners

Netjies, bekostigbaar, waarde vir geld.

Baie diere rondom die huis gewees en Krugerwildtuin is maar so 28 km van hier af. Die wildtuin is 'n pragtige omgewing.

Linda V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie mooi en goed toegerus.

Baie dankie vir die netjiese huis, was lekker toegerus met alles wat jy wou gebruik. Het veilig gevoel met die heining en was mooi om die diere te sien wat kom kuier. Sal weer kom kuier.

Marisa B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa B
Saam met vriende

Lekker en rustig.

Ons het baie lekker gekuier en gerus by julle, sal vir seker weer bespreek.

Marinda U - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda U
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld.

Het baie lekker gebly. Marloth Park was wel vir 'n tydjie sonder water maar dit is buite die eienaar se beheer. Mag dalk sinvol wees om die JOJO tank aan die huis se watereenheid te koppel as dit 'n gereelde verskynsel is.

Butterfly House's terugvoer

Beste Marinda,

Baie dankie vir jou review. Gelukkig is dit nie 'n gereelde probleem in Marloth dat daar nie water is nie. Die rivier is baie laag en die munisipaliteit kon nie genoegsame water onttrek uit die rivier. Gelukkig was die water toevoer binne 2 dae herstel. Dit is ons beplanning in die toekoms om die JOJO tank te koppel aan die huis. Ons hoop dat julle sommer gou weer sal kom kuier.

Butterfly House
Elize O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize O
Saam met vriende

Baie aangenaam.

'n Baie netjiese plekkie. Behalwe vir al die reëls en regulasies wat neergelê word, nadat jy die volle bedrag betaal het, is dit 'n baie lekker plekkie. Ons was 6 persone, kon nie braai nie, oor die reëls van raas. Ons was te bang om hard te praat, maar het die tydjie geniet.

Butterfly House's terugvoer

Beste Elize,

Baie dankie vir jou terugvoer. Marloth Park in sy geheel het 'n geen geraas beleid. Die geen geraas beleid gaan oor musiek, ongelukkig is daar mense wat harde musiek speel en omdat jy in die bos is, trek klank baie ver. Julle was egter welkom om buite te kuier en te gesels.

Ons hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Groete,
Butterfly House

Butterfly House
Neil F - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil F
Saam met vriende

Ons tyd van verblyf was fantasties.

Butterfly House is die beste plek vir vakansie. Ons het dit geniet.

Riaan H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en mooi omgewing.

Butterfly House is 'n goed toegeruste huis wat voldoen aan jou behoeftes. Die beskutte patio gee vir jou 'n beter gevoel van veiligheid en die diere (koedoes, vlakvarke, wildebeest en njala's) wat reg op die voorstoep kom kuier, maak die alles die moeite werd. Sal definitief weer kom kuier. Baie dankie Mariaan.

Jaco R - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco R

Ongelooflik baie lekker.

Ongelooflik baie lekker gekuier, sal dit vir enige iemand aanbeveel. Sal beslis weer van Butterfly House gebruik maak. Baie dankie vir 'n heerlike rustige naweek.

Ellenore L - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellenore L
Gesin met klein kinders

Dit is veilig en maak voorsiening vir die hele gesin.

Butterfly House is goed geleë. Dit is uitstekend om die wild vanaf die ingeboude stoep dop te hou. Die braaigeriewe is uitstekend en die plonspoel is net 'n groot bonus.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It is safe, secure and caters for the whole family.

Butterfly House is well-situated. It is excellent to view the game from the enclosed veranda. The braai facilities are excellent and the splash pool is just a great added bonus.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marisa N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa N
Gesin met klein kinders

Baie lekker ontspannend.

Baie dankie, die huis was netjies en het als gehad wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer kom kuier.

Cielie K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cielie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik!

Butterfly is 'n baie gerieflike selfsorgeenheid. Ons het heerlik gekuier. Sal dit beslis aanbeveel!

Jeanne P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en veilig.

Ons het baie lekker gebly, sal net voorstel om die werkoppervlak in die kombuis te vervang en die lekkende toilet reg te maak.

Butterfly House's terugvoer

Beste Jenny

Baie dankie vir jou resensie. Ons was en is nie bewus dat die toilet lek nie. Julle moes ons dadelik in kennis gestel het, sodat ons aandag daaraan kon skenk het.

Baie dankie vir jul kuiertjie en ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier.

Groete

Mariaan

Butterfly House
Barry B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaan en sal beslis weer gaan.

Puik vakansieplek wat goed ingerig is.

Nicolene V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit 'n ander wêreld!

Sprokiesmooi en regtig lekker, rustige vakansie! Sien julle beslis weer!

Butterfly House's terugvoer

Beste Nicolene,

Baie dankie vir die review. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Groete,
Mariaan

Butterfly House
Maritza M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M
Saam met vriende

Fantasties!

Het baie lekker gebly en sal definitief weer bespreek om hier te bly. Die kinders het dit baie geniet met die diere wat kom kuier. Was lekker en rustig.

Butterfly House's terugvoer

Beste Maritza,

Baie dankie vir jul besoek aan Butterfly House en dat julle die interaksie met die diere geniet het. Ons hoop julle kom kuier gou weer by ons.

Butterfly House
Jurie B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie B
Saam met vriende

Bo ons verwagtinge gewees.

Alles was daar. Al die diere het kom kuier. Sal vir seker weer gebruik maak van Butterfly House.

Butterfly House's terugvoer

Beste Jurie

Baie dankie vir jul kuiertjie by Butterfly House. Ons is baie bly julle het die kuiertjie geniet en ons hoop dat julle gou weer gaan kom kuier.

Groete
Mariaan

Butterfly House
Ulanda B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulanda B

Baie netjies, skoon, diere en veilig.

Die huis is baie netjies en skoon en veilig en daar is baie diere. Heerlik geslaap en lekker gekuier. Geen klagtes nie.

Butterfly House's terugvoer

Beste Ulanda,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is wat lekker is van Butterfly House, die interaksie wat jy het met die wilde diere. Ons hoop dat ons julle sommer gou weer sal sien.

Bosgroete
Mariaan

Butterfly House
Ria P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig. Net nie vir aktiewe kinders nie.

Het naweek geniet en lekker gerus. Plek was skoon en netjies en ten volle toegerus.

Butterfly House's terugvoer

Beste Ria,

Baie dankie vir die kuiertjie, ons hoop dat julle weer sal kom kuier in een van ons huise. Dis waar, baie kinders vind die bos vervelig omrede daar nie baie dinge vir hulle te doen is nie. As die supertube by die winkel eersdaags klaar is, glo ek dat hulle die aktiwiteit baie sal geniet.

Groete,
Mariaan

Butterfly House
Aj D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly met alle geriewe.

Kan Butterfly House regtig sterk aanbeveel. Dit is gerieflik en skoon met die natuurlewe soos koedoes, blouwildebees, vlakvarke, ens. rondom jou.

Ronel V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Gesin met klein kinders

Fantastiese ondervinding.

Dit was 'n wonderlike wegbreek en die diere en vriendelike mense maak dit 'n moet om weer te gaan.

Arthur L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur L
Saam met vriende

Sekuriteit is intussen opgegradeer, maar wys nie op die foto's nie.

Dit was heerlik om daar te bly, sal beslis weer gaan en aanbeveel aan my vriende. Die sekuriteit was goed en so ook die plonspoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Please update your photo! The house now has security around the veranda and a undercover parking area.

It was awesome to stay there, will definitely go back again, and will recommend it to all my friends. The security was a big as well as the splash pool.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Hannes M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M
Gesin met tieners

Baie netjies en rustig.

Ons het lekker gekuier en sal definitief gou weer Butterfly House besoek. Ek sal definitief enige iemand aanbeveel om Butterfly House te besoek. Baie netjies met alles wat nodig is.

Dirk V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nader aan die natuur kan jy nie kom nie.

Die hele proses van bespreking het glad verloop en is op `n professionele wyse hanteer. Die huis en die ligging is iets uit `n ander wêreld en was ons aangenaam verras. Afgesien van netheid is die huis ten volle toegerus met alles wat jy nodig mag hê, tot `n koffiemasjien! Met ons aankoms is ons ook telefonies daar verwelkom. `n Verskeidenheid van diersoorte het by die huis aangekom. Die huis is ook na aan die Krugerwildtuingrens en het ons verskeie nagte die gebrul van leeus gehoor. Dan is daar ook die uitkykpunt waar jy gerus `n draai moet maak. Dit was ons eerste besoek daar en beslis nie die laaste nie.

Butterfly House's terugvoer

Beste Dirk,

Baie dankie vir u positiewe kommentaar. U was droom gaste en hoop om u binnekort weer te sien.

Groete,
Mariaan Vosloo

Butterfly House
Lou B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou B
Saam met vriende

Ons huisie was presies wat ons graag wou hê.

Ons het ons kinders van die VSA saamgeneem. Ons en hulle was aangenaam verras met die netheid en gerief wat ons daar ervaar het. Sal self weer daar bespreek en aan enige besoeker aan MP aanbeveel.

Butterfly House's terugvoer

Beste Lou,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons hoop om u gou weer te verwelkom.
Groete,
Mariaan

Butterfly House
Ben V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Gesin met klein kinders

Die eienaar het altyd gehelp, ons kom weer!

Ons beste besoek aan wildtuin vir klein kinders. Wonderlik, genoeg diere.

Butterfly House's terugvoer

Beste Ben, baie dankie vir die kuier en ons hoop om u sommer gou weer te sien.
Groete,
Mariaan

Butterfly House
Erika R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow wow wow wow.

Butterfly house absolutely amazing. It was so much more than I expected. It was so clean and neat and well equipped and safe. The enclosed braai area was awesome. The animals were there constantly. Had the time of my life that Butterfly House. We are definitely going to stay there again. Mariaan is an amazing lady. Thank you for sharing your little piece of heaven with us. Will highly recommend it!

Butterfly House's terugvoer

Hallo Erika,

Thank you so much for your positive review. We hope to see you soon.

Regards,

Mariaan

Butterfly House
Wal D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wal D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n fantastiese blyplek. Daar is niks om op te verbeter nie.

Die ligging was baie goed, groot verskeidenheid diere gesien en gevoer. Daardie plekkie sal my beslis weer sien.

Butterfly House's terugvoer

Beste Wal

Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons is baie bly julle het die verblyf geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Butterfly House
Annetjie E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie E
Saam met vriende

Dit was 'awesome'!

Die verblyf was netjies en gesellig. Die lugreëling was 'n groot plus. Ons het baie diere daar ontmoet en baie veilig en rustig gebly. Die swembad water was baie koud maar dit was heerlik om te kon afkoel.

Wayland H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wayland H
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld.

Netjies en bekostigbare verblyf. Sal dit verseker aanbeveel.

Heidi B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B
Gesin met klein kinders

Goeie geriewe. Skoon en netjiese huis.

Ons het ons verblyf in Butterfly House baie geniet. Die huis is uitstekend ingerig en met alles wat jy benodig om jou vakansie gemaklik te maak. Dit is skoon en netjies. Ons sal definitief weer van Butterfly House gebruik maak in die toekoms.

Carlette S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en als wat mens nodig het is daar.

Goeie blyplek om wildtuin te besoek. Goeie waarde vir geld. Sal weer hier bly.

Alex A - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alex A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging en verblyf wat goed onderhou word.

Goeie waarde vir geld met alles wat jy sal nodig hê vir 'n naweek in die bos.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Wonderful setting and well looked after and maintained accomodation.

Good value for money, all you could need for a weekend in the bush.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lezette S - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezette S
Gesin met klein kinders

Dit was rêrig verby lekker.

Die plekkie het als wat jy sal nodig kry en meer. Sal enige tyd teruggaan.

Adéle S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle S

Ongelooflik.

Butterfly House is verseker 'n plek wat ek sal aanbeveel vir 'n lekker rustige stil wegbreek. Plek baie skoon en netjies. Hele huis mooi ingerig. Baie veilig. Sal verseker weer bespreek vir 'n naweek.

Fanus V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker privaat en baie rustig met al die geriewe wat nodig is.

Lekker gerus. Diere het kom kuier vir iets lekker om te eet. Lekker geëet by die restaurant.

Butterfly House's terugvoer

Baie dankie Fanus, vir jul kuiertjie. Ons is baie bly dat julle die verblyf geniet het en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Butterfly House
Mirinda B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda B
Saam met vriende

As jy van die Bosveld hou, is Butterfly House die plek om te kies.

Dit is lekker privaat, maar daar is heelwat diere wat kom inloer. Die opset van Butterfly House is wonderlik. Jy kan onderdak kuier en braai of jy kan in die opelug kuier en braai. Die "splash pool" is 'n bonus om af te koel in vir die warm dae. Beslis 'n plekkie waar mens lekker bly. Dit is netjies en skoon en goed toegerus vir 'n gemaklike vakansie.

Butterfly House's terugvoer

Hallo Mirinda
Baie dankie vir jou mooi resensie, dit word opreg waardeer. Ons poog altyd om dit vir ons gaste so gemaklik moontlik te maak en lekker te kan rus. Sien julle gou weer.
Mariaan

Butterfly House
Renier P - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier P
Gesin met klein kinders

Veilig en netjies.

Baie lekker huisie wat baie mooi skoon was en wat lekker veilig is vir 'n gesin met klein kinders omrede die stoep toegemaak is met tralies!

Butterfly House's terugvoer

Baie dankie Belinda, ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Butterfly House
Carmia S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmia S
Gesin met klein kinders

Héérlik!

Dis huis was so pragtig skoon en netjies, dit was baie lekker om so ontvang te word. Die stoep is omhein en werk fantasties vir klein kindertjies.

Butterfly House's terugvoer

Baie dankie Carmia, ons hoop om julle sommer gou weer te sien!

Butterfly House
Marietjie D - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D
Gesin met klein kinders

'n Stukkie hemel op aarde.

Ons het 'n baie lekker rustige tyd gehad by die plekkie. Die kinders en ons het al die diere geniet, van bokke tot nagapies. Het elke dag iets gehad om na te kyk of te doen. Het die winkels naby geniet. Kon daar iets eet en swem en net lekker vakansie hou. Baie Dankie vir 'n wonderlike tydjie.

Butterfly House's terugvoer

Baie dankie Marietjie, ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Butterfly House
Ria N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie dankie, baie lekker gekuier. Huisie baie mooi en skoon, was net 'n plesier om daar te bly. Het die diere baie geniet wat elke middag kom eet. Gaan weer kom en langer bly.

Butterfly House's terugvoer

Baie dankie Ria vir jul goeie terugvoer. Ons poog altyd om die beste diens vir ons gaste beskikbaar te stel. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Butterfly House
Martin H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Gesin met tieners

Huis is maklik bereikbaar en aangenaam. Skoon en baie goed toegerus

Baie gemaklik en toeganklik. Uitstekend toegerus. Sal definitief Butterfly House aanbeveel. Baie diere wat rondbeweeg.

Delmarie F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie F
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend.

Die plek is baie skoon gerieflik en laat jou tuis voel. Ek sal dit regtig weer bespreek.

Shelley B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shelley B
Gesin met tieners

Comfortable and cool.

Disappointed that we were caged in, in contrast to picture of outside area displayed on page. Splash pool not usable due to leak. Would definitely prefer a garden next time.

Hennie V - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Gesin met klein kinders

Een woord: Fantasties!

Dit is 'n fantastiese huis. Alles is daar. Onverbeterlik.

Riaan R - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R
Gesin met tieners

Heerlike ontspannende tyd saam met familie.

Huis is pragtig toegerus en voorwaar waarde vir geld. Diere op voorstoep is 'n ongelooflike bonus.

Freek D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freek D
Gesin met tieners

Veilig, skoon en netjies.

Ek sal weer daar tuisgaan. Netjiese huis.

Annelise J - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties! Skoon, netjies en baie veilig.

Marloth Park is die beste plek om heen te gaan vir 'n wegbreek-naweek.Lekker gemaklik en naby die Krugerwildtuin. Ek sal dit vir almal aanbeveel. Ek is so in my skik het sommer 'n erf gekoop in Marloth.

Paul V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Die tydjie was te kort en daar was te veel om te sien en te beleef. Ons het heerlik gerus. Baie baie dankie vir 'n wonderlike tyd.

Jonica B - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonica B
Gesin met klein kinders

Heerlik ingerig, op die natuur se drumpel!

Jy kan nie vir hierdie prys vir beter vra as Butterfly House nie. Geleë in die pragtige en ongerepte Marloth Park, minute van die Kruger Wildtuin af, is hierdie die ideale plek om oor te slaap terwyl jy die wildtuin en ander besienswaardighede in die area verken. Dit is ruim en netjies met al die noodsaaklikhede, 'n heerlike groot stoep en wilde diere wat kom hallo sê. Ons het ons kuier terdeë geniet.

Susie V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susie V
Gesin met tieners

Een woord: fantasties!

'n Klein juweel van 'n plek in die rustigheid van die natuur. Ek hou baie van die groot tafel op die stoep ons het tot laatnag bordspeletjies daarop gespeel. Die mak diere kom tot op die voorstoep. Lekker afgekoel in plonspoel. Heerlik geslaap in die kamers met lugversorging. Alles was lekker en fantasties.

Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Butterfly 1854, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA4MmI3NThjLTM4M2YtNDNjNi05NWEwLTExZDg4NWZlN2RkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 6) 51 5 1 5 Butterfly 1854 Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -25.339613331208 31.777777813492
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za