Butterfly Inn Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Butterfly Inn Gastehuis is in Vanderbijlpark geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers is. Dié gastehuis is lekker naby die Emfuleni Gholflandgoed, Ocumed oorkant Stone Heaven en tientalle winkels, restaurante en ander geriewe.

Butterfly Inn Gastehuis beskik oor 15 gerieflike slaapkamers wat stylvol versier is. Elke slaapkamer het 'n privaat badkamer en gaste kan gerus die gemeenskaplike swembad en die privaat braaigeriewe gebruik.

Dié gastehuis bied uitsigte oor die Emfuleni Gholfbaan en is oorkant The River On Vaal Hotel geleë.

Ons het 2 swembaddens en 8 braaiplekke.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Butterfly Inn Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false