LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Buttons Xtenda | LekkeSlaap
+4

Buttons Xtenda

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepenerstraat 8, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R350 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Buttons Xtenda is ’n gastekamer in die hoofhuis wat deel is van ’n luukse kompleks in die voorstad Heuwelkruin in Despatch, ’n dorpie tussen Uitenhage en Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir gaste wat verblyf vir ’n kort tydperk benodig.

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens. Gaste kan van ’n gemeenskaplike badkamer gebruik maak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Ander geriewe in die kamer sluit ’n gemeenskaplike kombuis en WiFi in.

Daar is veilige onderdak-parkeerplek vir een voertuig op die perseel en wasgoeddienste. Troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word. Vervoer na die lughawe kan gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Buttons Xtenda sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Buttons Xtenda
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Louw Wepenerstraat 8, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Gaste dink Buttons Xtenda het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Wepenerstraat 8, Heuwelkruin, Despatch, 6220, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51d83de32dead6ab1eac7423cfb27b8f1c0ad010cd49d4136e2c1033585b5f7ef82a09aaf8284edd71f127d1298b83536538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350  per nag(plek vir 2) 1 5 1 5 8 Louw Wepener Street Heuwelkruin 6220 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.804765 25.4688139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!