Brooklyn Akkommodasie by Bwelani Guest House & Self Catering | LekkeSlaap
+36

Bwelani Guest House & Self Catering

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roperstraat 210, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

"Bwelani" is 'n Chichewa-woord ('n inheemse taal wat vryelik in Malawi gepraat word) wat beteken "sluit aan by ons / jy is welkom".

Bwelani is 'n luukse gastehuis in Brooklyn - 'n eksklusiewe voorstad van Pretoria wat die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika is. Ons is slegs 150 m van die hoofingang van die Universiteit van Pretoria en diagonaal oorkant die ingang van Afrikaanse Hoër Seunskool.

Die binnekant is versier met pragtige kunswerke wat die eienaar versamel het oor baie jare van gereelde reise en uitgebreide verblyf in Afrika en die Midde-Ooste.

Elke kamer of eenheid het 'n unieke voorkoms en gevoel, die viering van Afrika se oorvloed en skoonheid. Hierdie pragtige ruim gastehuis met sy rustige atmosfeer bied 'n tuiste weg van die huis waar die gaste die geleentheid sal kry om te ontspan en herlaai.

Ons dienste en geriewe sal verseker dat gaste se kuiertjie weg van die huis genotvol en produktief is. Bwelani bied 'n swembad en verskeie sitareas met gemaklike meubels is in die pragtige tuin geleë met 'n aantal water-elemente. Die tuin is die tuiste van 'n aantal wilde voëls gelok deur die baie voedingstasies en die groot aantal bome wat ideale nes plekke bied. Veilige parkering word voorsien en ontbyt, middagete en aandete is beskikbaar op versoek.

As jy eers by ons gebly het, sal jy beslis terug wees vir meer van ons unieke Afrika-gasvryheid.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 20 resensies vir Bwelani Guest House & Self Catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Roperstraat 210, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Bwelani Guest House & Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roperstraat 210, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxOWM2OWZiLTIzNDYtNGMwOS05YzU3LTM0ZmYyY2FiY2ZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 210 Roper Street Brooklyn 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.758775 28.231234
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za