Brooklyn Akkommodasie by Bwelani Guest House & Self Catering | LekkeSlaap
+36

Bwelani Guest House & Self Catering

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Ndlovu
Slegs die kamer. Maksimum aantal volwasse gaste: 2.
Hillbrow
Slegs die kamer. Maksimum aantal volwasse gaste: 2.
Ikoyi
Slegs die kamer. R150 vir die derde volwassene. Maksimum aantal volwasse gaste: 3. 'n Kampbed sal vir die addisionele volwassene voorsien word.
Nungwi
Slegs die kamer. R150 vir die addisionele volwasse. Maksimum aantal volwasse gaste: 3. 'n Gemaklike kampbed kan vir 'n derde volwassene voorsien word. Die kamer kan in 'n 2-enkelbedkamer omskep word.
Waenhuis
Slegs die kamer. Maksimum aantal volwasse gaste: 2.
Hamsa
Slegs die kamer. R150 vir 'n addisionele volwasse. Maksimum aantal volwasse gaste: 3. 'n Gemaklike kampbed kan vir 'n derde volwassene voorsien word.
Afrique
Slegs die kamer. Maksimum aantal volwassenes: 4. 'n Gemaklike dubbelslaapbank kan vir addisionele volwassenes voorsien word.
Jozi
Slegs die selfsorg-ateljeewoonstel. R150 vir elke addisionele volwasse meer as 2. Maksimum aantal volwasse gaste: 5. Daar is 'n dubbelslaapbank en 'n dagbed vir addisionele volwassenes.
Cape Flats
Slegs die kamer. R150 vir elke addisionele volwasse meer as 2. Maksimum aantal volwasse gaste: 6. Daar is 2 stapelbeddens en 2 enkelbeddens vir addisionele volwassenes.
Belasting en Ekstras

Let asseblief daarop dat ons nie gaste op die dag van bespreking aanvaar nie.
Die tariewe hierbo aangehaal sluit ontbyt uit.

Ontbyt is beskikbaar op aanvraag teen R70 per persoon.
'n Tweegangmaal-aandete is op versoek beskikbaar teen R150 per persoon
Vir spesiale dieëtvoorkeure, soos vegetaries, Halaal of streng vegetaries, vra ons dat gaste dit voortydig, met die aanvra van 'n kwotasie, aan ons kommunikeer.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roperstraat 210, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxOWM2OWZiLTIzNDYtNGMwOS05YzU3LTM0ZmYyY2FiY2ZhYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 20 5 1 5 210 Roper Street Brooklyn 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -25.758775 28.231234
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za